Geloofsvorming in tradisioneel Afrikaans-christelike skole : 'n prakties-teologiese evaluering van die rol van onderwysers, Jeugwerkers en liturgiese elemente teenwoordig in die skoolkonteks

dc.contributor.advisorWepener, Cas, 1972-
dc.contributor.emailgert@novitge.co.zaen_US
dc.contributor.postgraduateVan der Merwe, Gert Jacobus Petrus Johannes
dc.date.accessioned2014-06-24T09:52:06Z
dc.date.available2014-06-24T09:52:06Z
dc.date.created2014-04-25
dc.date.issued2013en_US
dc.descriptionDissertation (MTh)--University of Pretoria, 2013.en_US
dc.description.abstractIn hierdie studie word aandag gegee aan die invloed wat onderwysers, jeugwerkers en Liturgiese elemente teenwoordig in die skoolkonteks, op die geloofsvorming van kinders in Tradisioneel Afrikaans-Christelike skole uitoefen. Die kerk staan voor krisis wat vir jare reeds aan die kom is. Die kerk is nie meer die middelpunt van die samelewing nie en mense sien nie meer die kerk as noodsaaklike sosiale en geestelike bemiddelaar nie. Dit het tot gevolg dat al hoe minder mense kerk toe gaan met potensieël katastrofiese gevolge. Die kerk kan egter nie op sy louere rus nie, want ons het opdrag om die goeie nuus aan almal te verkondig om sodoende die Koninkryk van God te laat kom in mense se lewens en in die samelewing. Geloofsvorming vind tradisioneel plaas binne die veilige ruimte van die ouerhuis. Die realiteit is dat vele kinders nie meer geloofswaarhede by hul ouers leer nie en ook nie aan voorbeeldige Christelike lewenswyse blootgestel word nie. Om die leemte aan te spreek, behoort die kerk in vennootskap met die skool te staan om kinders bloot te stel aan konteks wat geloofvorming bevorder en fasiliteer. Die skoolkonteks bied geleentheid vir die kerk om kinders in hul vormingsjare te bereik, wat die beste tyd is om lewensveranderende lewenswater aan hulle te bring. Kinders het eksistensiële behoefte daaraan om blootstelling aan geloofsvormende stimuli te ontvang. Skoolkonteks, waarin voorbeeldige volwassenes en doeltreffende liturgiese elemente teenwoordig is, blyk van groot waarde te wees om die behoefte van kinders aan te spreek en die geleentheid vir kerk en samelewing te bied om noemenswaardige positiewe impak op die individu en die samelewing as geheel te voltrek.en_US
dc.description.availabilityunrestricteden_US
dc.description.departmentPractical Theologyen_US
dc.description.librariangm2014en_US
dc.identifier.citationVan der Merwe, GJPJ 2013, Geloofsvorming in tradisioneel Afrikaans-christelike skole : 'n prakties-teologiese evaluering van die rol van onderwysers, Jeugwerkers en liturgiese elemente teenwoordig in die skoolkonteks, MTh dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/40362>en_US
dc.identifier.otherE14/4/204/gmen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/40362
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2013 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_US
dc.subjectAanbiddingen_US
dc.subjectAfrikaansen_US
dc.subjectGeloofsvormingen_US
dc.subjectGroepsdruken_US
dc.subjectGroepsdinamikaen_US
dc.subjectIdentiteitsvormingen_US
dc.subjectIdentiteiten_US
dc.subjectJeugwerkeren_US
dc.subjectKinden_US
dc.subjectLiturgieen_US
dc.subjectOnderwyseren_US
dc.subjectOueren_US
dc.subjectRitueelen_US
dc.subjectSpiritualiteiten_US
dc.subjectSkoolen_US
dc.subjectTradisieen_US
dc.subjectUCTDen_US
dc.titleGeloofsvorming in tradisioneel Afrikaans-christelike skole : 'n prakties-teologiese evaluering van die rol van onderwysers, Jeugwerkers en liturgiese elemente teenwoordig in die skoolkonteksen_US
dc.typeDissertationen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanDerMerwe_Geloofsvorming_2013.pdf
Size:
2.46 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: