Company rules

dc.contributor.authorDelport, P.A. (Petrus Albertus)
dc.date.accessioned2018-05-02T09:57:10Z
dc.date.available2018-05-02T09:57:10Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractDie praktyk was dat organe van maatskappy ingelyf ingevolge die Maatskappywet 61 van 1973 die bevoegdheid gegee is om reëls te maak. Hierdie praktyk was ook van toepassing op maatskappye anders as artikel 21-maatskappye wat as huiseienaarsverenigings gefunksioneer het. Die rede vir sodanige bevoegdheidsverlening was gewoonlik dat sulke reëls makliker gewysig kon word as die destydse akte of statute van die maatskappy of as aandeelhouersooreenkoms. Die Maatskappywet 71 van 2008 (“2008 Maatskappywet”) maak nou in artikel 15 voorsiening vir die maak, wysiging of herroeping van sulke reëls, ook vir maatskappye anders as maatskappye sonder winsbejag, die opvolger van die artikel 21-maatskappy. Die direksie het nou die bevoegdheid om reëls te maak tensy dit uitgesluit word in die akte van oprigting. Hierdie reëls moet voldoen aan die vereistes van artikel 15(3) en 15(4), maar die direksie moet ook hulle vertrouenspligte, soos vervat in artikel 76(3) van 2008 Maatskappywet, nakom as sodanige reëls gemaak, gewysig of herroep word. Die reëls moet deur meerderheidsbesluit bekragtig word en die meerderheid moet hulle bevoegdheid op so wyse uitoefen dat dit aan die vereistes van die gemenereg en die 2008 Maatskappywet voldoen. Alhoewel reëls dus oënskynlik makliker gemaak, gewysig of herroep kan word, moet daar nou aan verskillende vereistes op verskillende vlakke in die maatskappy voldoen word vir die reëls om geldig te wees.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationDelport, PA 2017, 'Company rules', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, no. 4, pp. 657-666.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/64760
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectCompanyen_ZA
dc.subjectRulesen_ZA
dc.subjectCompanies Act 61 of 1973en_ZA
dc.subjectMaatskappyen_ZA
dc.subjectReelsen_ZA
dc.subjectMaatskappywet 61 van 1973en_ZA
dc.titleCompany rulesen_ZA
dc.title.alternativeMaatskappyreëlsen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Delport_Company_2017.pdf
Size:
58.63 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: