Toerekeningsvatbaarheid van kinders in die Suid-Afrikaanse deliktereg

dc.contributor.authorBoezaart, C.J. (Trynie)
dc.date.accessioned2018-08-21T06:37:21Z
dc.date.available2018-08-21T06:37:21Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractDie Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereistes of beginsels die bestaan, al dan nie, van deliktuele aanspreeklikheid bepaal. Hierdie eienskap van die Suid-Afrikaanse deliktereg onderskei dit van die meer kasuïstiese benadering van byvoorbeeld die Engelse reg. In Vastelandse stelsels word meermale ook ʼn generaliserende benadering gevolg, selfs ten spyte van die kodifisering van meeste van dié stelsels. Die elemente van die delik is die vereistes wat in die algemeen deliktuele aanspreeklikheid vasstel. Skuld is normaalweg een van hierdie elemente,1 terwyl toerekeningsvatbaarheid ʼn voorvereiste vir die bestaan van skuld is.en_ZA
dc.description.abstractDie Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereistes of beginsels die bestaan, al dan nie, van deliktuele aanspreeklikheid bepaal. Hierdie eienskap van die Suid-Afrikaanse deliktereg onderskei dit van die meer kasuïstiese benadering van byvoorbeeld die Engelse reg. In Vastelandse stelsels word meermale ook ʼn generaliserende benadering gevolg, selfs ten spyte van die kodifisering van meeste van dié stelsels. Die elemente van die delik is die vereistes wat in die algemeen deliktuele aanspreeklikheid vasstel. Skuld is normaalweg een van hierdie elemente, terwyl toerekeningsvatbaarheid ʼn voorvereiste vir die bestaan van skuld is.en_ZA
dc.description.departmentPrivate Lawen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.sponsorshipHierdie bydrae is gebaseer op navorsing wat finansieel deur die Nasionale Navorsing Stigting ondersteun word. Enige standpunte, bevindings, gevolgtrekkings of aanbevelings hierin uitgespreek, is dié van die outeur en gevolglik aanvaar die NNS geen verantwoordelikheid daarvoor nie.en_ZA
dc.description.urihttp://www.journals.co.za/content/journal/ju_tsaren_ZA
dc.identifier.citationBezaart, T. 2017, 'Toerekeningsvatbaarheid van kinders in die Suid-Afrikaanse deliktereg', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 2017, pp. 68-81.en_ZA
dc.identifier.issn0257-7747 (print)
dc.identifier.issn1996-2207 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/66291
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherJuta Lawen_ZA
dc.rightsJuta Lawen_ZA
dc.subjectSuid-Afrikaanse delikteregen_ZA
dc.subjectToerekeningsvatbaarheiden_ZA
dc.subjectKindersen_ZA
dc.titleToerekeningsvatbaarheid van kinders in die Suid-Afrikaanse delikteregen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Boezaart_Toerekeningsvatbaarheid_2017.pdf
Size:
281.18 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: