Toerekeningsvatbaarheid van kinders in die Suid-Afrikaanse deliktereg

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Boezaart, C.J. (Trynie)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Juta Law

Abstract

Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereistes of beginsels die bestaan, al dan nie, van deliktuele aanspreeklikheid bepaal. Hierdie eienskap van die Suid-Afrikaanse deliktereg onderskei dit van die meer kasuïstiese benadering van byvoorbeeld die Engelse reg. In Vastelandse stelsels word meermale ook ʼn generaliserende benadering gevolg, selfs ten spyte van die kodifisering van meeste van dié stelsels. Die elemente van die delik is die vereistes wat in die algemeen deliktuele aanspreeklikheid vasstel. Skuld is normaalweg een van hierdie elemente,1 terwyl toerekeningsvatbaarheid ʼn voorvereiste vir die bestaan van skuld is.
Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereistes of beginsels die bestaan, al dan nie, van deliktuele aanspreeklikheid bepaal. Hierdie eienskap van die Suid-Afrikaanse deliktereg onderskei dit van die meer kasuïstiese benadering van byvoorbeeld die Engelse reg. In Vastelandse stelsels word meermale ook ʼn generaliserende benadering gevolg, selfs ten spyte van die kodifisering van meeste van dié stelsels. Die elemente van die delik is die vereistes wat in die algemeen deliktuele aanspreeklikheid vasstel. Skuld is normaalweg een van hierdie elemente, terwyl toerekeningsvatbaarheid ʼn voorvereiste vir die bestaan van skuld is.

Description

Keywords

Suid-Afrikaanse deliktereg, Toerekeningsvatbaarheid, Kinders

Sustainable Development Goals

Citation

Bezaart, T. 2017, 'Toerekeningsvatbaarheid van kinders in die Suid-Afrikaanse deliktereg', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 2017, pp. 68-81.