Hoekom skrik 'n mens vir koue pampoen?

dc.contributor.authorPanzer, Annie
dc.contributor.authorLambert, Stephen
dc.contributor.authorViljoen, Margaretha
dc.contributor.emailannie.panzer@gmail.comen
dc.date.accessioned2007-05-23T13:38:14Z
dc.date.available2007-05-23T13:38:14Z
dc.date.issued2007-03
dc.description.abstractDie onwillekeurige skrikreaksie vorm deel van die eerste vinnige vreesreaksies wat 'n organisme ervaar in respons tot 'n skielike bedreiging. Dit is voordelig in die sin dat dit 'n organisme toelaat om onmiddellik weg te beweeg van 'n voorwerp wat potensieel gevaarlik kan wees, terwyl die hoër breinsentra nog besig is om uit te werk of die voorwerp inderdaad gevaarlik is. Die skrikreaksie is daarop ingestel om die organisme te beskerm teen potensiële gevaar. Die onwillekeurige skrikreaksie onderlê wat in die omgangstaal bekend staan as "om te skrik vir koue pampoen", waar 'n individu skrik vir iets geheel en al onskadeliks, byvoorbeeld 'n tak wat aangesien word vir 'n slang - dus "eerder bang Jan as dooie Jan". Hierdie manuskrip poog om te verduidelik hoekom ons skrik, al besef ons 'n paar millisekondes later dat dit geheel en al onnodig was. Die onderliggende neuroanatomie, met verwysing na die direkte en indirekte (kortikale) bane waardeur sensoriese inligting die amigdala bereik, word hersien. Die fisiologie van die vreesreaksie word kortliks bespreek en die skrywe word afgesluit met 'n integrerende figuur.en
dc.format.extent61540 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationPanzer, A, Lambert, S, Viljoen, M 2007 'Hoekom skrik 'n mens vir koue pampoen?', Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, vol. 26, no. 1, pp. 1-7. [http://search.sabinet.co.za/WebZ/ej/ej_content_aknat.html?sessionid=01-53803-602511231]en
dc.identifier.issn0254-3486
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/2518
dc.language.isoAfrikaansen
dc.publisherDie Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen
dc.rightsDie Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen
dc.subjectInvoluntary startleen
dc.subjectFear reactionen
dc.subjectThreatening stimulusen
dc.subjectAmygdalaen
dc.subjectJump with frighten
dc.subjectOnwillekeurige skrikreaksieen
dc.subjectVreesresponsen
dc.subjectGevaarstimulusen
dc.subjectAmigdalaen
dc.subjectKoue pampoenen
dc.subject.lcshStartle reaction
dc.subject.lcshFear
dc.subject.lcshThreats
dc.subject.lcshAmygdaloid body
dc.titleHoekom skrik 'n mens vir koue pampoen?en
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Panzer_Hoekom(2007).pdf
Size:
60.1 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.39 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: