Onderliggende liggaamsbeelde van die metaforiese gebruik van die woord, יָד , in die Hebreeuse Bybel

dc.contributor.authorVan der Zwan, Pieter
dc.date.accessioned2018-07-12T08:55:47Z
dc.date.available2018-07-12T08:55:47Z
dc.date.issued2017
dc.descriptionHierdie artikel is deel van ʼn postdoktorale navorsingsprogram.en_ZA
dc.description.abstractBenewens verwysings na die menslike liggaamsdeel wat soms antropomorfies op die Godsbeeld geprojekteer word, is die woord, ידָ (hand), ook party keer ʼn metafoor in die Hebreeuse Bybel, en dan met ’n betekenis wat in ten minste een van ses moontlike betekeniskategorieë inpas: eufemisme vir die fallus, sykant van die liggaam, begrensdheid, onbegrensdheid, verdeling of kulturele voorwerpe waarvan die gedenkstene veral belangrik is. Soms oorvleuel hierdie kategorieë. Uit elkeen van hierdie metaforiese gebruike kan sekere afleidings gemaak word oor die destydse kollektiewe beeld van die menslike hand wat waarskynlik onbewustelik gebly het, maar tog deur metafore verraai word. Die metaforiese gebruik kan as ’n soort verplasing van die letterlike gebruik beskou word en die soeke na die onderliggende aspek van die hand wat by elkeen betrokke is, is dus eintlik ’n soort “terugvertaling” na die oorspronklike, letterlike betekenis maar gaan selfs verder deur die onbewuste beeld van hierdie liggaamsdeel na te speur.en_ZA
dc.description.departmentOld Testament Studiesen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.sponsorshipDie NRF en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.en_ZA
dc.description.urihttps://www.pharosjot.comen_ZA
dc.identifier.citationVan der Zwan, P 2017, 'Onderliggende liggaamsbeelde van die metaforiese gebruik van die woord, יָד , in die Hebreeuse Bybel', Pharos Journal of Theology, vol. 98, pp. 1-13.en_ZA
dc.identifier.issn2414-3324 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/65366
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherGreek Orthodox Patriarchateen_ZA
dc.rights© 2017 Open Access-Online. This article is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.en_ZA
dc.subjectMetafooren_ZA
dc.subjectHebreeuse Bybelen_ZA
dc.subjectLigaamsbeeldeen_ZA
dc.subjectHanden_ZA
dc.subjectSielkundig interpretasieen_ZA
dc.subjectMetaphor
dc.subjectHebrew Bible
dc.subjectBody Imagery
dc.subject.otherTheology articles SDG-04
dc.subject.otherSDG-04: Quality education
dc.subject.otherTheology articles SDG-10
dc.subject.otherSDG-10: Reduced inequalities
dc.subject.otherTheology articles SDG-16
dc.subject.otherSDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.titleOnderliggende liggaamsbeelde van die metaforiese gebruik van die woord, יָד , in die Hebreeuse Bybelen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanDerZwan_Onderliggende_2017.pdf
Size:
730.86 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: