Die laerskoolkind se verwerking van egskeiding deur 'n spelterapeutiese tegniek

dc.contributor.advisorJoubert, J.M.C.
dc.contributor.emaillouise@namibnet.comen
dc.contributor.postgraduateJankowitz, Louise
dc.date.accessioned2013-09-09T07:30:13Zen
dc.date.available2007-04-26
dc.date.available2013-09-09T07:30:13Zen
dc.date.created2006-04-25
dc.date.issued2005-10
dc.date.submitted2007-04-26
dc.descriptionDissertation (MA (Play Therapy))--University of Pretoria, 2005.en
dc.description.abstractAbstract in Afrikaans: Die navorsing het gehandel oor die verwerking van egskeiding deur die laerskoolkind. Die behoefte om navorsing oor die onderwerp te doen, het sy ontstaan in die navorser se privaat praktyk gehad. Die doel van die studie was om die laerskoolkind met behulp van spelterapie te help om die egskeiding te verwerk. Vyf laerskoolkinders betrokke by egskeiding is deur middel van 'n nie-ewekansige doelgerigte steekproefneming verkry. Die vyf laerskoolkinders is betrek by agt, met die uitsondering van een met nege gestaltspelterapiesessies, waartydens waarneming onder gekontroleerde toestande gedoen is. Tydens elke sessie is spesifieke gestaltspelterapeutiese tegnieke benut, ten einde die effek wat egskeiding op die laerskoolkind het te bepaal. Daar is van die roosboomtegniek gebruik gemaak as 'n voor- en natoets, om so die effek wat egskeiding op die laerskoolkind het te bepaal. Ontspanningspel is gebruik om elke sessie mee te begin, waarna daar van skeppende spel gebruik gemaak is, onder andere die sandbak, om by elke kind se voorgrond uit te kom. Daar is aan die hand van die ses take soos uiteengesit deur Van der Merwe (1996:184) gevind dat die laerskoolkind wel met behulp van gestaltspelterapeutiese tegnieke die egskeiding suksesvol binne sy ontwikkelingsfase kan verwerk. Gevolgtrekkings en aanbevelings, asook hipoteses vir toekomstige navorsing is na aanleiding van die navorsingstudie geformuleer.</P Daar sal vervolgens slegs hy of hom as voornaamwoord gebruik word, om na beide manlike en vroulike persone te verwys.afr
dc.description.availabilityRestricteden
dc.description.departmentSocial Work and Criminologyen
dc.description.facultyHumanitiesen
dc.identifier.citationJankowitz, L 2006, Die Laerskoolkind se verwerking van egskeiding deur 'n spelterapeutiese tegniek (Afrikaans), MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04262007-150430/ >en
dc.identifier.upetdurlhttp://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04262007-150430/en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/30772en
dc.language.isoafren
dc.publisherUniversity of Pretoriaen
dc.rights© 2006, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en
dc.subjectUCTDen
dc.subjectNavorsingafr
dc.subjectTegniekafr
dc.subjectLaerskoolkindafr
dc.subjectVerwerkingafr
dc.subjectEgskeidingafr
dc.subjectSpelterapeutieseafr
dc.titleDie laerskoolkind se verwerking van egskeiding deur 'n spelterapeutiese tegniek afr
dc.typeDissertationen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Jankowitz_Laerskoolkind_2005.pdf
Size:
3.06 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation