Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8)
dc.contributor.author | Reinhardt, Carl Frederick (Charlie) | |
dc.contributor.author | Truter, Wayne Frederick | |
dc.date.accessioned | 2012-09-19T07:17:50Z | |
dc.date.available | 2012-09-19T07:17:50Z | |
dc.date.issued | 2012-09 | |
dc.description.abstract | Slangbos, wat ook bankrotbos en vaalbos genoem word, is verwant aan die fynbosbioom, die mees suidelike element van Suid-Afrikaanse flora. Baie van die tipiese fynbosplantsoorte kom ook verder noord, noord-oos en oos in die land voor danksy bergreekse wat in hierdie rigtings uitstrek en ideale (hooggeleë) habitatte verskaf. Slangbos kom deesdae wydverspreid in die Oos-Kaap, Vrystaat, Mpumalanga, Noordwes en Gauteng voor. Slangbos kom ook voor in dele van Mosambiek, Zimbabwe, Zambië en Angola. | en_US |
dc.description.uri | http://www.veeplaas.co.za/ | en_US |
dc.identifier.citation | Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8)', Veeplaas, vol. 3, no. 8, pp. 87-89. | en_US |
dc.identifier.issn | 2218-3604 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/19837 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_US |
dc.publisher | Plaas Publishing | en_US |
dc.rights | Plaas Publishing | en_US |
dc.subject | Slangbos (bankrotbos) | en_US |
dc.title | Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8) | en_US |
dc.type | Article | en_US |