Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8)

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
Truter, Wayne Frederick

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

Slangbos, wat ook bankrotbos en vaalbos genoem word, is verwant aan die fynbosbioom, die mees suidelike element van Suid-Afrikaanse flora. Baie van die tipiese fynbosplantsoorte kom ook verder noord, noord-oos en oos in die land voor danksy bergreekse wat in hierdie rigtings uitstrek en ideale (hooggeleë) habitatte verskaf. Slangbos kom deesdae wydverspreid in die Oos-Kaap, Vrystaat, Mpumalanga, Noordwes en Gauteng voor. Slangbos kom ook voor in dele van Mosambiek, Zimbabwe, Zambië en Angola.

Description

Keywords

Slangbos (bankrotbos)

Sustainable Development Goals

Citation

Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8)', Veeplaas, vol. 3, no. 8, pp. 87-89.