Poësiekroniek V
dc.contributor.author | Marais, Renee | |
dc.date.accessioned | 2014-08-11T10:49:43Z | |
dc.date.available | 2014-08-11T10:49:43Z | |
dc.date.issued | 1995 | |
dc.description.abstract | In 1936, die jaar van haar mondigwording, word Elisabeth Eybers die eerste vrou wat 'n digbundel in Afrikaans publiseer. Die titel daarvan is Belydenis in die skemering. D .J. Opperman skryf in sy destyds epogmakende studie Digters van Derrig (1953), wat aanvanklik as proefskrif ondemeem is, soos volg oor Eybers se poesie (s.j., vierde druk: 351): Eers met die Dertigers - daardie geslag by wie ons reeds so 'n hoe gehalte van werk aantref- kry ons die vroulike aanvulling in ons letterkunde: in die poesie met Elisabeth Eybers en in die prosa met Hettie Smit. | en_US |
dc.description.librarian | am2014 | en_US |
dc.identifier.citation | Marais, R 1995, 'Poësiekroniek V', Ensovoort, vol. 7, no. 1, pp. 50-51. | en_US |
dc.identifier.issn | 0257-2036 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/41157 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_US |
dc.publisher | Ensovoort Society | en_US |
dc.rights | Ensovoort Society | en_US |
dc.subject | Dertigers | en_US |
dc.subject | Mondigwording | en_US |
dc.subject | Elisabeth Eybers | en_US |
dc.subject | Poësiekroniek | en_US |
dc.subject | Afrikaanse poësie | en_US |
dc.title | Poësiekroniek V | en_US |
dc.type | Article | en_US |