Poësiekroniek V
Loading...
Date
Authors
Marais, Renee
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Ensovoort Society
Abstract
In 1936, die jaar van haar mondigwording, word Elisabeth Eybers
die eerste vrou wat 'n digbundel in Afrikaans publiseer.
Die titel daarvan is Belydenis in die skemering. D .J. Opperman
skryf in sy destyds epogmakende studie Digters van Derrig
(1953), wat aanvanklik as proefskrif ondemeem is, soos
volg oor Eybers se poesie (s.j., vierde druk: 351):
Eers met die Dertigers - daardie geslag by wie ons reeds so
'n hoe gehalte van werk aantref- kry ons die vroulike aanvulling
in ons letterkunde: in die poesie met Elisabeth Eybers
en in die prosa met Hettie Smit.
Description
Keywords
Dertigers, Mondigwording, Elisabeth Eybers, Poësiekroniek, Afrikaanse poësie
Sustainable Development Goals
Citation
Marais, R 1995, 'Poësiekroniek V', Ensovoort, vol. 7, no. 1, pp. 50-51.