A telecommunications development framework for telecommunications operators in the SADC
Loading...
Date
Authors
Fricke, Mark Rolf
Visser, J.K. (Jacobus)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Telecommunications development in Southern Africa is encouraged by government-level support and market trends. Various markets in the Southern African Development Community (SADC) region offer telecommunications operators’ solid growth potential and the advantages of geographic diversification. This paper presents a logical methodology for telecommunications operators (mobile or fixed) to guide network development and formulate strategy particular to the SADC. A proposed development framework gives structure and organisation to various aspects – business requirements, technology choices and market decisions – of a telecommunications business in Southern Africa. The overall model consists of four associated representations that fit logically into an enabling ramework.
Die ontwikkeling van telekommunikasie in Suidelike Afrika word aangemoedig deur ondersteuning op regeringsvlak sowel as tendense in die mark. Verskeie markte in die Suidelike Afrika Ontwikkelings Gemeenskap (SAOG) streek bied aan verskaffers van telekommunikasiedienste 'n standvastige groeipotensiaal sowel as die voordele van geografiese diversifikasie. Hierdie artikel beskryf 'n logiese metodologie vir telekommunikasie-operateurs (mobiele of vastelyn) om netwerkontwikkeling te lei en om strategie te formuleer wat uniek is vir die SAOG streek. Die voorgestelde ontwikkelingsraamwerk bied struktuur en organisasie aan verskeie aspekte, byvoorbeeld besigheidsbehoeftes, tegnologiekeuses en markkeuses, van 'n telekommunikasie-onderneming in Suidelike Afrika. Die totale model bestaan uit vier geassosieerde voorstellings wat op 'n logiese wyse verbind is om 'n totale raamwerk te vorm.

Description
16 pages
Keywords
Telecommunication operators, Network development, Development framework
Sustainable Development Goals
Citation
Fricke, MR & Visser, JK 2005, ‘A telecommunications development framework for telecommunications operators in the SADC', South African Journal of Industrial Engineering, vol.16, no.1, pp. 13-28. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_indeng.html]