Being and becoming in the Late Anthropocene
Loading...
Date
Authors
Green, David
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
Colonisation as an ongoing process continues to obfuscate the real identity of a culture “becoming”
in Aotearoa/New Zealand. In writing about aspects of my arts practice I touch upon certain
Hericlitean, Platonic, and Aristotelian frameworks in this context, along with related ideas of Bataille
and Foucault. I also review our unravelling past as a subspecies to colonise (i.e., cannibalise) the
“other”, as well as the environment; discussing binaries like the “special” myth that fuels acts of
genocide; along with the colonial construct of “being”, in order to project fixed culture as prelude to
disenfranchisement, dismemberment, and dispersal.
Kolonialisasie is ’n aanhoudende proses wat saamwerk om die ware ontvouiing van kulturele identiteit in Nieu-Zeeland/Aotearoa te verdoesel. Waar ek skryf oor aspekte van my kunspraktyk, raak my gedagtes ligtelik aan verskeie idees in die denke van Heraklitus, Plato en Aristoteles. Hul teoretiese raamwerke word gesuggereer naas die van Bataille en Foucault. My skrywe reflekteer ook gedagtes rakende ons spesies se geskiedenis van kolonialisering en hoe dit ons as ’n subspesies help om te oorleef. Ons kannibaliseer die “ander” en ons omgewing; ons skep binere konstruksies rondom “uitsonderlike” gevalle van volksleiding wat dan volksmoord van die “ander” verskoon; ons skep mites rondom die “ander” in kontras met ons eie idees oor onsself as synde “in plek” sodat ons die “ander” kan verplaas, kan fragmenteer, en kan ontmag.”

Description
Keywords
Post-colonialism, Genocide, Formless, Being and becoming, Aotearoa/New Zealand, “other”
Sustainable Development Goals
Citation
Green, D 2014, 'Being and becoming in the Late Anthropocene', South African Journal of Art History, vol. 29, no. 3, pp. 127-137. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]