An exploratory case study to validate a method for investigating the role of PMOs in knowledge transfer
Loading...
Date
Authors
Tshuma, Brighton
Steyn, Herman
Van Waveren, Cornelis Cristo
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
A conceptual model for the role of a project management office (PMO) in improving the usability of knowledge that is transferred between projects is proposed, and a method to investigate the role of PMOs in knowledge transfer is validated. The case of a PMO in a multinational engineering company was selected, and 24 codes within three themes were identified through qualitative data analysis of a semi-structured interview. Provisional support was found for three propositions related to three variables: the articulability of knowledge, the usability of knowledge, and the role of the PMO. The study fine-tuned a case study protocol for future investigation of the role of PMOs in improving the usability of knowledge that is transferred between projects.
’n Konseptuele model vir die rol van ’n projekkantoor in die verbetering van die bruikbaarheid van inligting wat tussen projekte oorgedra word, word voorgestel, en ’n metode om die rol van projekkantore in die oordrag van kennis te ondersoek is gevalideer. Die geval van ’n projekkantoor in ’n multinasionale ingenieursmaatskappy is gekies, en 24 kodes in drie temas is geïdentifiseer deur kwalitatiewe ontleding van ’n semi-gestruktureerde onderhoud. Voorlopige ondersteuning is gevind vir drie proposisies aangaande drie veranderlikes — naamlik, die artikuleerbaarheid van kennis, die bruikbaarheid van kennis, en die rol van die projekkantoor. Die studie het ’n gevalstudie protokol vir toekomstige ondersoek na die rol van projekkantore in die bruikbaarheid van kennis wat tussen projekte oorgedra word, verfyn.

Description
Keywords
Conceptual model, 24 Codes, Konseptuele model, Projekkantoor, 24 Kodes, Project management office (PMO)
Sustainable Development Goals
Citation
Tshuma, B., Steyn, H. & Van Waveren, C.C. 2020, 'An exploratory case study to validate a method for investigating the role of PMOs in knowledge transfer', South African Journal of Industrial Engineering, vol. 31, no. 2, pp. 143-155.