Same-sex marriages, customary law, and insolvency

dc.contributor.authorMabe, Zingapi
dc.date.accessioned2025-07-29T05:03:45Z
dc.date.available2025-07-29T05:03:45Z
dc.date.issued2024-11
dc.description.abstractIn hierdie aantekening word artikel 21 van die Insolvensiewet 24 van 1936, in die besonder soos dit toepassing vind op paartjies van dieselfde geslag wat hulle huwelik in ooreenstemming met hulle kultuur onderhandel en gesluit het. Die aantekening fokus veral daarop of artikel 21 van toepassing is op insolvente skuldenaars in ʼn burgerlike verbintenis ingevolge die Wet op Burgerlike Verbintenisse 17 van 2006, en wat begerig is dat hulle verbintenis of huwelik erken moet word ingevolge die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike 120 van 1998. Die aangeleentheid word bespreek of artikel 21 van toepassing is op insolvente skuldenaars wat nie in ʼn burgerlike verbintenis staan nie, maar wat ʼn gebruiklike huwelik aangegaan het deurdat hulle lobolo betaal het, geskenke uitgeruil, en hulle verbintenis ooreenkomstig die inheemse gewoontereg bevestig het. Laastens ondersoek ek of artikel 21 van toepassing sal wees op ʼn poligame selfdegeslag gebruiklike huwelik. My gevolgtrekking is dat die definisie van “gade” in artikel 21(13) van die Insolvensiewet nie tussen lewende gewoontereg en amptelike gewoontereg onderskei nie, en dat dit bloot na enige gebruik verwys. Die bedoeling blyk dus te wees dat artikel 21 bestem was om van toepassing te wees op alle huwelike wat ooreenkomstig enige gebruik in Suid-Afrika gesluit is, ingevolge wetgewing al dan nie. ʼn Moeiliker kwessie wat uitgelig word, is egter die hantering van ʼn poligame selfdegeslag gebruiklike huwelik.
dc.description.departmentMercantile Law
dc.description.librarianhj2025
dc.description.sdgSDG-16: Peace,justice and strong institutions
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.za
dc.identifier.citationMabe, Z. 2024, 'Same-sex marriages, customary law, and insolvency', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 87, no. 4, pp. 520-526.
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/103644
dc.language.isoen
dc.publisherLexisNexis
dc.rightsLexisNexis
dc.subjectCustomary law
dc.subjectGewoontereg
dc.subjectInsolvency
dc.subjectInsolvensiereg
dc.subjectSame-sex marriages
dc.subjectSelfdegeslag huwelike
dc.subjectInsolvensiewet 24 van 1936
dc.subjectInsolvency Act 24 of 1936
dc.subjectSection 21 of the Insolvency Act 24 of 1936
dc.subjectArtikel 21 van die Insolvensiewet 24 van 1936
dc.titleSame-sex marriages, customary law, and insolvency
dc.typeArticle

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Mabe_SameSex_2024.pdf
Size:
218.1 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: