Politieke spanning en ekumeniese druk 1954–1960

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Oberholzer, J.P.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

OpenJournals Publishing

Abstract

Politieke spanning en ekumeniese druk 1954–1960 : Die vak Bybelkunde maak sy verskyning. Die emeritaat van Gemser, S.P. Engelbrecht en H.P. Wolmarans en die toetrede van E.S. Mulder, A.D. Pont en F.J. van Zyl tot Afdeling A bring ‘n radikale verandering. Ekumeniese druk begin oplaai rondom die landspolitiek. Die Cottesloe-konferensie bring beroering. Die houding van A.S. Geyser en A. van Selms wek weerstand.

Description

Keywords

Bybelkunde, Radikale verandering, Ekumeniese druk, Landspolitiek, Cottesloe-konferensie, Beroering, Nederduitsch Hervormde Kerk

Sustainable Development Goals

Citation

Oberholzer, J.P., 2010, ‘Politieke spanning en ekumeniese druk 1954–1960’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #920, 10 pages. DOI: 104102/hts.v66i3.920