Aanloop 1909–1916

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Oberholzer, J.P.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

OpenJournals Publishing

Abstract

Die aanloop 1909–1916 Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884−1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná die oorlog strem die proses. Danksy veral die figure A.D.W. Wolmarans, Jac van Belkun en H.C.M. Fourie kom daar uiteindelik koers.

Description

Keywords

Sporadiese bespreking, Gedagtevorming oor die jare 1884−1908, Eie opleiding van predikante, Nederduitsch Hervormde Kerk

Sustainable Development Goals

Citation

Oberholzer, J.P., 2010, ‘Die aanloop 1909–1916’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #916, 12 pages. DOI: 10.4102/hts.v66i3.916.