Beoefening van die ekonomie as wetenskap : verouderd in 'n veranderende wêreld?

dc.contributor.authorVan Heerden, J.H. (Jan Horn), 1957-
dc.date.accessioned2008-03-18T09:12:17Z
dc.date.available2008-03-18T09:12:17Z
dc.date.issued1998-06
dc.description.abstractAs ek 'n intreerede korrek verstaan, dan moet 'n mens die vraag beantwoord: waarmee behoort my vakgebied besig te wees? Die antwoord is voor die hand liggend: Maar wat is wetenskap, en wat is die ekonomiese wetenskap per slot van rekening? Hierdie is nie vrae wat ons as ekonome elke dag oordink nie, en ek het my heel gou vasgeloop teen taamlik moeilik verteerbare filosofiese geskrifte in my soeke na die antwoorde op bogenoemde vrae. Dit is soortgelyk aan die vraag: Wat is die sin van die lewe, waaroor tallose boeke geskryf is. Die filosowe in die gehoor moet my asseblief verskoon as ek aanhaal uit hulle geskrifte, maar ek moes dit doen om my eie prentjie van die ekonomiese wetenskap te verhelder.af
dc.format.extent93483 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationVan Heerden, JH 1998, 'Beoefening van die ekonomie as wetenskap: verouderd in 'n veranderende wêreld?', The South African Journal of Economics, vol. 66, no. 2, pp. 86-95. [http://www.blackwellpublishing.com/journal.asp?ref=0038-2280&site=1]af
dc.identifier.issn0038-2280
dc.identifier.other10.1111/j.1813-6982.1998.tb01248.x
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/4755
dc.language.isoAfrikaansen
dc.publisherBlackwellen
dc.rightsBlackwell. The definitive version is available at www.blackwell-synergy.comen
dc.subjectEkonomieaf
dc.subjectEkonomiese wetenskapaf
dc.subjectWiskundeaf
dc.subjectNeo - klassieke beskouingaf
dc.subject.lcshEconomicsen
dc.titleBeoefening van die ekonomie as wetenskap : verouderd in 'n veranderende wêreld?af
dc.typePostprint Articleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanHeerden_Beoefening(1998).pdf
Size:
91.29 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.42 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: