Beoefening van die ekonomie as wetenskap : verouderd in 'n veranderende wêreld?

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Van Heerden, J.H. (Jan Horn), 1957-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Blackwell

Abstract

As ek 'n intreerede korrek verstaan, dan moet 'n mens die vraag beantwoord: waarmee behoort my vakgebied besig te wees? Die antwoord is voor die hand liggend: Maar wat is wetenskap, en wat is die ekonomiese wetenskap per slot van rekening? Hierdie is nie vrae wat ons as ekonome elke dag oordink nie, en ek het my heel gou vasgeloop teen taamlik moeilik verteerbare filosofiese geskrifte in my soeke na die antwoorde op bogenoemde vrae. Dit is soortgelyk aan die vraag: Wat is die sin van die lewe, waaroor tallose boeke geskryf is. Die filosowe in die gehoor moet my asseblief verskoon as ek aanhaal uit hulle geskrifte, maar ek moes dit doen om my eie prentjie van die ekonomiese wetenskap te verhelder.

Description

Keywords

Ekonomie, Ekonomiese wetenskap, Wiskunde, Neo - klassieke beskouing

Sustainable Development Goals

Citation

Van Heerden, JH 1998, 'Beoefening van die ekonomie as wetenskap: verouderd in 'n veranderende wêreld?', The South African Journal of Economics, vol. 66, no. 2, pp. 86-95. [http://www.blackwellpublishing.com/journal.asp?ref=0038-2280&site=1]