Systems thinking for the digital economy : a sociotechnical perspective
Loading...
Date
Authors
Oosthuizen, Rudolph
Manzini, Dumisani
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
The digital economy has radically changed the way services and products
are developed and deployed. Digital information and communication
technology connects increasing numbers of people, organisations, and
other systems. The interconnectedness of services and products in an
organisation and the outside world drives complexity. These interactions
include humans interacting in social networks with one another, the
technology, and the environment. Therefore, systems thinking
approaches are required to help develop these systems and resolve the
complex problems encountered in this space. This paper proposes a
systems thinking framework to address the challenges of the digital
economy from a sociotechnical perspective, based on an exploratory
literature review. This will serve as a guideline for implementing various
systems thinking tools to support a successful digital transformation.
Die digitale ekonomie het die manier waarop dienste en produkte ontwikkel en ontplooi word radikaal verander. Digitale inligting- en kommunikasietegnologie verbind toenemende getalle mense, organisasies en ander stelsels. Die interaksie van dienste en produkte binne in 'n organisasie en met die buitewêreld dryf kompleksiteit. Hierdie sluit interaksies in tussen mense in sosiale netwerke, met tegnologie, en die omgewing. Daarom word sisteemdenkbenaderings vereis om hierdie stelsels te help ontwikkel en die komplekse probleme wat in hierdie ruimte teëgekom word op te los. Hierdie artikel stel 'n stelseldenkraamwerk voor om die uitdagings van die digitale ekonomie vanuit 'n sosiotegniese perspektief aan te spreek gebaseer op 'n verkennende literatuuroorsig. Dit sal dien as 'n riglyn vir die implementering van verskeie stelseldenkinstrumente om 'n suksesvolle digitale transformasie te ondersteun.

Description
Keywords
Digital economy, Digital transformation, Sociotechnical perspective, Digitale ekonomie, Digitale transformasie, Sosiotegniese perspektief, Systems thinking, Transformation, Transformasie
Sustainable Development Goals
Citation
Oosthuizen, R. & Manzini, D. 2022, 'Systems thinking for the digital economy: a sociotechnical perspective', South African Journal of Industrial Engineering, vol. 33, no. 3, pp. 262-273, doi : 10.7166/33-3-2801.