Third party joinder : a plea for reform

dc.contributor.authorBekker, Petrus Thino
dc.date.accessioned2018-05-24T06:14:48Z
dc.date.available2018-05-24T06:14:48Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractDie derdepartyvoegingsprosedure vorm ’n belangrike deel van die Suid-Afrikaanse regstelsel en die hoofdoel daarvan is om ’n veelvuldigheid van aksies te vermy. Hierdie artikel beoog om ’n kritiese analise van die toepassing en praktiese uitwerking van die derdepartyvoegingsprosedure in die Suid-Afrikaanse reg te verskaf. Die bespreking fokus eerstens op die historiese ontwikkeling van derdepartyvoeging in beide die Hoë en Landdroshowe. Tweedens word die interaksie tussen derdepartyvoeging en die Wet op Verdeling van Skadevergoeding kortliks bespreek. Derdens word sommige van die voorstelle van die Suid-Afrikaanse Regshervormingskommissie met betrekking tot die Wet op Verdeling van Skadevergoeding en derdepartyvoeging ondersoek. Laastens word sommige moontlike alternatiewe tot die huidige toepassing van derdepartyvoeging oorweeg. Die gevolgtrekking is dat die huidige toepassing van die derdepartyvoegingsprosedure nie altyd daarin slaag in sy hoofdoel om ’n veelvuldigheid van aksies te vermy nie en derhalwe misluk om ’n spoedige en koste-effektiewe finalisering van ’n dispuut in alle gevalle te bevorder. Daar word ook aangevoer dat die huidige toepassing van die derdepartyvoegingsprosedure in sekere gevalle uiters onbillike gevolge mag meebring vir ’n geringe aanspreeklike verweerder waar ’n grootliks aanspreeklike mededader insolvent, ’n sogenaamde “man van strooi” is, of nie beskikbaar is nie. Daar word geargumenteer dat die Wet op Verdeling van Skadevergoeding en die hofreëls gewysig behoort te word om voorsiening te maak vir ’n prosedure ingevolge waarvan ’n derde party vis-à-vis die eiser gevoeg word in ’n geding en dat die beginsel van aanspreeklikheid in solidum vervang moet word met die beginsel van proporsionele aanspreeklikheid ten aansien van gesamentlike mededaders.en_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.librarianrz2025
dc.description.sdgSDG-10: Reduced inequalitiesen
dc.description.sdgSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen
dc.description.sdgSDG-17: Partnerships for the goalsen
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationBekker, T 2017, 'Third party joinder : a plea for reform', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, no. 4, pp. 622-635.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/64997
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectReformen_ZA
dc.subjectHervormingen_ZA
dc.subjectDerdepartyvoegingen_ZA
dc.subjectThird party joinderen_ZA
dc.subject.otherLaw articles SDG-10en
dc.subject.otherLaw articles SDG-16en
dc.subject.otherLaw articles SDG-17en
dc.titleThird party joinder : a plea for reformen_ZA
dc.title.alternativeDerdepartyvoeging : pleit vir hervormingen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Bekker_Third_2017.pdf
Size:
90.36 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: