Reflections on social justice and the enforcement of the National Minimum Wage Act and the Basic conditions of Employment Act

dc.contributor.authorVan Eck, B.P.S. (Stefan)
dc.contributor.authorMaluleke, Foster
dc.date.accessioned2025-11-03T12:06:04Z
dc.date.issued2025-11
dc.description.abstractDie Wet op Arbeidsverhoudinge 44 van 1995, die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997, en die Wet op Nasionale Minimum Loon 9 van 2018 is afgekondig om maatskaplike geregtigheid te bevorder. Maatskaplike geregtigheid behels dat alle individue gelyke ekonomiese geleenthede gebied word en dat elkeen op dieselfde maakskaplike regte aanspraak kan maak. Hierdie artikel voer aan dat arbeidsregbeskerming van beperkte waarde is indien geskilbeslegtingsprosesse omslagtig en duur is. In 'n logwaardige poging om geskilbeslegting vir laagbesoldige werknemers te vereenvoudig, is 'n vinnige en bekostigbare proses ingevolge artikel 73A van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes ingestel. Hierdie artikel ondersteum die implementering van hierdie vereenvoudige prosedure en wys daarop dat, ten spyte van die positiewe aspekte daarvan, verskeie slaggate steeds die doelwitte van die bevordering van maatskaplike geregtigheid ondermyn. Die artikel sluit af met voorstelle wat moontlik sommige van die geidentifiseerde probleme kan aanspreek.
dc.description.departmentMercantile Law
dc.description.embargo2026-05-01
dc.description.librarianhj2025
dc.description.sdgSDG-16: Peace,justice and strong institutions
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.za
dc.identifier.citationVan Eck, B.P.S. & Maluleke, F. 2025, 'Reflections on social justice and the enforcement of the National Minimum Wage Act and the Basic conditions of Employment Act', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 88, no. 4, pp. 491-504.
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/105077
dc.language.isoen
dc.publisherLexisNexis
dc.rightsLexisNexis
dc.subjectSocial justice
dc.subjectBasic conditions of Employment Act
dc.subjectNational Minimum Wage Act
dc.subjectMaatskaplike geregtigheid
dc.subjectWet op Basiese Diensvoorwaardes
dc.subjectWet op Nasionale Minimum Loon
dc.titleReflections on social justice and the enforcement of the National Minimum Wage Act and the Basic conditions of Employment Act
dc.title.alternativeOorwegings oor maatskaplike geregtigheid en die afdwinging van die Wet op Nasionale Minimum Loon en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes
dc.typeArticle

Files

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: