Reflections on social justice and the enforcement of the National Minimum Wage Act and the Basic conditions of Employment Act
Loading...
Date
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Die Wet op Arbeidsverhoudinge 44 van 1995, die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997, en die Wet op Nasionale Minimum Loon 9 van 2018 is afgekondig om maatskaplike geregtigheid te bevorder. Maatskaplike geregtigheid behels dat alle individue gelyke ekonomiese geleenthede gebied word en dat elkeen op dieselfde maakskaplike regte aanspraak kan maak. Hierdie artikel voer aan dat arbeidsregbeskerming van beperkte waarde is indien geskilbeslegtingsprosesse omslagtig en duur is. In 'n logwaardige poging om geskilbeslegting vir laagbesoldige werknemers te vereenvoudig, is 'n vinnige en bekostigbare proses ingevolge artikel 73A van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes ingestel. Hierdie artikel ondersteum die implementering van hierdie vereenvoudige prosedure en wys daarop dat, ten spyte van die positiewe aspekte daarvan, verskeie slaggate steeds die doelwitte van die bevordering van maatskaplike geregtigheid ondermyn. Die artikel sluit af met voorstelle wat moontlik sommige van die geidentifiseerde probleme kan aanspreek.
Description
Keywords
Social justice, Basic conditions of Employment Act, National Minimum Wage Act, Maatskaplike geregtigheid, Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet op Nasionale Minimum Loon
Sustainable Development Goals
SDG-16: Peace,justice and strong institutions
Citation
Van Eck, B.P.S. & Maluleke, F. 2025, 'Reflections on social justice and the enforcement of the National Minimum Wage Act and the Basic conditions of Employment Act', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 88, no. 4, pp. 491-504.
