God sonder gesig? Moontlike sielkundige interpretasies vir die verborge God in die Hebreeuse Bybel

dc.contributor.authorVan der Zwan, Pieter
dc.date.accessioned2018-07-25T07:48:56Z
dc.date.available2018-07-25T07:48:56Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractVolgens sekere gedeeltes in die Hebreeuse Bybel kan ʼn mens nie die aanskoue van die (aan)gesig van God oorleef nie. Andersins word weer getuig dat sekere mense die gesig van God wel gesien het, maar dit word nooit beskryf nie, ook wanneer daar selfs gepleit word dat God sy aangesig nie verberg nie, omdat die voortbestaan van alles en almal juis van die positiewe blik van God afhanklik is. Vier moontlike sielkundige verklarings word vir die afwesige gesig van God aangebied: die onsigbaarheid en oënskynlike onbeskryfbaarheid van God se gesig kan uit ʼn psigoanalitiese gesigspunt as menslike projeksie van skaamte en skuld vertolk word. Tweedens kon die moontlike falliese aard van God homoerotiese impulse gegee het, wat verdoesel moes word. Derdens is die visueel afwesige God in ooreenstemming met die tweekamerbreinteorie as regressie tot die ouditiewe geïnterpreteer word. Vierdens kan die gesig van God ook ʼn onbewuste assosiasie met die son as bewussynssimbool en van sinvolle lewensinsig wat in tye van teëspoed verborge bly, gehad het. Wanneer hierdie lig verblindend skerp is, verloor die mens in sy ervaring van God sy sig en vertolk dit as die afwesigheid van God.en_ZA
dc.description.departmentOld Testament Studiesen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.librarianbs2025
dc.description.sdgSDG-03: Good health and well-beingen
dc.description.sdgSDG-04: Quality educationen
dc.description.sdgSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen
dc.description.sponsorshipDie NRF en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.en_ZA
dc.description.urihttps://www.pharosjot.comen_ZA
dc.identifier.citationVan der Zwan, P. 2017, 'ʼn God sonder gesig? Moontlike sielkundige interpretasies vir die verborge God in die Hebreeuse Bybel', Pharos Journal of Theology, vol. 98, pp. 1-14.en_ZA
dc.identifier.issn2414-3324 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/65873
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherGreek Orthodox Patriarchateen_ZA
dc.rights© 2017 Open Access-Online. This article is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.en_ZA
dc.subjectHebreeuse Bybelen_ZA
dc.subjectSielkundige interpretasiesen_ZA
dc.subjectGesig van Goden_ZA
dc.subjectVerborge Goden_ZA
dc.subjectDivine hiddenness
dc.subjectPsychological interpretations
dc.subjectHebrew bible
dc.subjectGod without face
dc.subject.otherTheology articles SDG-03
dc.subject.otherSDG-03: Good health and well-being
dc.subject.otherTheology articles SDG-04
dc.subject.otherSDG-04: Quality education
dc.subject.otherTheology articles SDG-16
dc.subject.otherSDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.titleGod sonder gesig? Moontlike sielkundige interpretasies vir die verborge God in die Hebreeuse Bybelen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanDerZwan_God_2017.pdf
Size:
671.18 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: