The importance of section 127 of the National Credit Act 34 of 2005

dc.contributor.authorVan Heerden, C.M. (Corlia)
dc.date.accessioned2019-05-30T14:05:44Z
dc.date.available2019-05-30T14:05:44Z
dc.date.issued2018
dc.description.abstractArtikel 127 van die National Credit Act 34 van 2005 maak voorsiening vir vrywillige teruggawe van goedere wat behels dat ’n verbruiker eensydiglik kan besluit om eiendom wat die onderwerp vorm van ’n afbetalingsooreenkoms, ’n huurooreenkoms of ’n versekerde lening waarop die Wet van toepassing is, aan die kredietverskaffer terug te gee met die versoek dat die ooreenkoms beëindig word. ’n Omvattende proses wat ten doel het om die verbruiker te beskerm teen bepaalde misbruike word deur die Wet voorgeskryf by sodanige vrywillige teruggawe. Die proses word ook deur die Wet van toepassing gemaak op beslagleggingsbevele wat verky word ingevolge artikel 131 van die Wet. Hierdie bydrae voer aan dat artikel 127 ’n uiters belangrike bepaling is gegewe die beskerming wat dit aan die verbruiker bied. Ter ondersteuning van hierdie uitgangspunt ondersoek die bydrae die toepassingsgebied van artikel 127 asook die mate van voldoening wat van die kredietverskaffer geverg word en die sankies wat volg op nie-voldoening. Daar word ook spesifiek ondersoek ingestel na die wyse waarop die kennisgewings in artikel 127(2) en (5) aan die verbruiker gegee moet word ten einde behoorlike voldoening daar te stel.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2019en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationVan Heerden, C. 2018, 'The importance of section 127 of the National Credit Act 34 of 2005', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 239-262.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/69254
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectCredit provideren_ZA
dc.subjectNational Credit Act 34 of 2005 (NCA)en_ZA
dc.subjectCredietverskafferen_ZA
dc.subjectSouth Africa (SA)en_ZA
dc.subjectSuid-Afrika (SA)en_ZA
dc.titleThe importance of section 127 of the National Credit Act 34 of 2005en_ZA
dc.title.alternativeBelangrikheid van artikel 127 van die National Credit Act 34 van 2005en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanHeerden_Importance_2018.pdf
Size:
191.79 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: