The importance of section 127 of the National Credit Act 34 of 2005

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Heerden, C.M. (Corlia)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Artikel 127 van die National Credit Act 34 van 2005 maak voorsiening vir vrywillige teruggawe van goedere wat behels dat ’n verbruiker eensydiglik kan besluit om eiendom wat die onderwerp vorm van ’n afbetalingsooreenkoms, ’n huurooreenkoms of ’n versekerde lening waarop die Wet van toepassing is, aan die kredietverskaffer terug te gee met die versoek dat die ooreenkoms beëindig word. ’n Omvattende proses wat ten doel het om die verbruiker te beskerm teen bepaalde misbruike word deur die Wet voorgeskryf by sodanige vrywillige teruggawe. Die proses word ook deur die Wet van toepassing gemaak op beslagleggingsbevele wat verky word ingevolge artikel 131 van die Wet. Hierdie bydrae voer aan dat artikel 127 ’n uiters belangrike bepaling is gegewe die beskerming wat dit aan die verbruiker bied. Ter ondersteuning van hierdie uitgangspunt ondersoek die bydrae die toepassingsgebied van artikel 127 asook die mate van voldoening wat van die kredietverskaffer geverg word en die sankies wat volg op nie-voldoening. Daar word ook spesifiek ondersoek ingestel na die wyse waarop die kennisgewings in artikel 127(2) en (5) aan die verbruiker gegee moet word ten einde behoorlike voldoening daar te stel.

Description

Keywords

Credit provider, National Credit Act 34 of 2005 (NCA), Credietverskaffer, South Africa (SA), Suid-Afrika (SA)

Sustainable Development Goals

Citation

Van Heerden, C. 2018, 'The importance of section 127 of the National Credit Act 34 of 2005', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 239-262.