A missional study of the use of social media (Facebook) by some Ghanaian Pentecostal pastors
dc.contributor.author | White, Peter | |
dc.contributor.author | Tella, F. | |
dc.contributor.author | Ampofo, M.D. | |
dc.date.accessioned | 2016-11-25T08:29:23Z | |
dc.date.available | 2016-11-25T08:29:23Z | |
dc.date.issued | 2016-10-31 | |
dc.description.abstract | Sosiale media as nuwe fenomeen het ‘n instrument geword wat deur meeste TV-evangeliste en pastore regoor die wêreld gebruik word. Dit is teen hierdie agtergrond dat die Facebookaktiwiteite van sommige Ghanese Pentekostale pastore vanuit ‘n missionale perspektief ondersoek word. In hierdie artikel word die volgende ondersoek: Die konsepte van sosiale media en Facebook, veral dan in terme van hulle potensiaal vir missionale doeleindes; die Facebookfenomeen, spesifiek onder die Ghanese; en die wyse waarop Ghanese Pentekostale pastore van Facebook gebruik maak vir missionale doeleindes. Die navorsing bevind dat Ghanese pastore deur mense van verskillende godsdienstige en sosiale agtergronde op sosiale media gevolg word. Dit bied aan pastore en hulle geloofsgemeenskappe die geleentheid om verhoudings met ‘n wye verskeidenheid mense te ontwikkel, sonder om deur die grense van geografiese gesitueerdheid beperk te word. | en_ZA |
dc.description.department | Science of Religion and Missiology | en_ZA |
dc.description.librarian | am2016 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.koersjournal.org.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | White, P., Tella, F. & Ampofo, M.D., 2016. "A missional study of the use of social media (Facebook) by some Ghanaian Pentecostal Pastors". KOERS — Bulletin for Christian Scholarship, 81(2). Available at: http://dx.DOI.org/ 10.19108/koers.81.2.2250. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 0023-270X (print) | |
dc.identifier.issn | 2304-8557 (online) | |
dc.identifier.other | 10.19108/koers.81.2.2250 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/58286 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | AOSIS Open Journals | en_ZA |
dc.rights | © 2016. The Author(s). Published under the Creative Commons Atribution License. | en_ZA |
dc.subject | Sending | en_ZA |
dc.subject | Sosiale media | en_ZA |
dc.subject | en_ZA | |
dc.subject | Pentekostalisme | en_ZA |
dc.subject | Ghana | en_ZA |
dc.subject | Sosiale media en sending | en_ZA |
dc.subject | Sosiale media en evangelisasie | en_ZA |
dc.title | A missional study of the use of social media (Facebook) by some Ghanaian Pentecostal pastors | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |