A missional study of the use of social media (Facebook) by some Ghanaian Pentecostal pastors

Loading...
Thumbnail Image

Authors

White, Peter
Tella, F.
Ampofo, M.D.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

AOSIS Open Journals

Abstract

Sosiale media as nuwe fenomeen het ‘n instrument geword wat deur meeste TV-evangeliste en pastore regoor die wêreld gebruik word. Dit is teen hierdie agtergrond dat die Facebookaktiwiteite van sommige Ghanese Pentekostale pastore vanuit ‘n missionale perspektief ondersoek word. In hierdie artikel word die volgende ondersoek: Die konsepte van sosiale media en Facebook, veral dan in terme van hulle potensiaal vir missionale doeleindes; die Facebookfenomeen, spesifiek onder die Ghanese; en die wyse waarop Ghanese Pentekostale pastore van Facebook gebruik maak vir missionale doeleindes. Die navorsing bevind dat Ghanese pastore deur mense van verskillende godsdienstige en sosiale agtergronde op sosiale media gevolg word. Dit bied aan pastore en hulle geloofsgemeenskappe die geleentheid om verhoudings met ‘n wye verskeidenheid mense te ontwikkel, sonder om deur die grense van geografiese gesitueerdheid beperk te word.

Description

Keywords

Sending, Sosiale media, Facebook, Pentekostalisme, Ghana, Sosiale media en sending, Sosiale media en evangelisasie

Sustainable Development Goals

Citation

White, P., Tella, F. & Ampofo, M.D., 2016. "A missional study of the use of social media (Facebook) by some Ghanaian Pentecostal Pastors". KOERS — Bulletin for Christian Scholarship, 81(2). Available at: http://dx.DOI.org/ 10.19108/koers.81.2.2250.