Ondersoek na die gebruik van ortogonale ontbinding om interne okulere druk te bepaal

dc.contributor.authorBotha, Natasha
dc.contributor.authorKok, Schalk
dc.contributor.authorInglis, Helen Mary
dc.date.accessioned2013-07-02T13:40:34Z
dc.date.available2013-07-02T13:40:34Z
dc.date.issued2013
dc.descriptionThis abstract was presented at the ‘Studentesimposium in die Natuurwetenskappe 2011’, presented under the protection of the Suid- Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. The symposium was held at the University of South Africa on 27–28 October 2011.en_US
dc.description.abstractAccurately determining intraocular pressure (IOP) is crucial to the diagnosis and management of glaucoma, the leading cause of irreversible blindness in South Africa. This study aims to investigate the possibility of using proper orthogonal decomposition (POD) to determine IOP from ocular response data obtained from numerical simulationsen_US
dc.description.abstractGloukoom, ’n oogsiekte wat die optiese senuwee permanent beskadig, is die tweede grootste oorsaak van blindheid (naas katarakte, wat behandelbaar is), en die primêre oorsaak van permanente blindheid in Suid-Afrika. Verhoogde interne okulêre druk (IOD) is die belangrikste risikofaktor vir die ontwikkeling van gloukoom, en moet dus met akkuraatheid bepaal word om gloukoom, wat kronies behandel kan word, betyds te diagnoseer. Hierdie studie beoog om te bepaal of die numeriese tegniek bekend as POD (ortogonale ontbinding – in Engels ‘proper orthogonal decomposition’) gebruik kan word om die IOD meer akkuraat te bepaal. Die werk van Ghaboussi et al. (2009) is uitgebrei in hierdie studie, waarin ’n kombinasie van kunsmatige neurale netwerke en genetiese algoritmes gebruik is om die IOD te bepaal. Die IOD word met behulp van kontak- en nie-kontak tonometrie bepaal. Hierdie tegnieke, wat daarop berus om die indentasieweerstand van die kornea te gemeet, toon ’n mate van onakkuraatheid weens die kalibrasie van die meetinstrumente wat gebruik word om die die kornea-eienskappe van die gemiddelde populasie te bepaal. Pasiënte wat beduidend verskillende kornea-eienskappe openbaar, se werklike IOD word gevolglik onakkuraat geskat.en_US
dc.description.librarianam2013en_US
dc.description.urihttp://www.satnt.ac.zaen_US
dc.identifier.citationNatasha Botha, N., Kok, S. & Inglis, H., 2013, ‘Ondersoek na die gebruik van ortogonale ontbinding om interne okulêre druk te bepaal’, Suid Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 32(1), Art. #406, 1 page. http://dx.DOI.org/10.4102/satnt.v32i1.406en_US
dc.identifier.issn0254-3486 (print)
dc.identifier.issn2222-4173 (online)
dc.identifier.other10.4102/satnt.v32i1.406
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/21789
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherAOSIS Open Journalsen_US
dc.rights© 2013. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en_US
dc.subjectProper orthogonal decompositionen_US
dc.titleOndersoek na die gebruik van ortogonale ontbinding om interne okulere druk te bepaalen_US
dc.title.alternativeInvestigating the use of proper orthogonal decomposition to determine intra-ocular pressureen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Botha_Ondersoek(2013).pdf
Size:
263.61 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: