Voorwoord deur die voorsitter van die Kuratorium vir Teologiese Opleiding’, in ‘honderd jaar kerk en teologiese opleiding : ‘n kroniek van die Hervormde Kerk

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Otto, Johan

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

OpenJournals Publishing

Abstract

Dit is ‘n besondere voorreg om die eerste 100 jaar van die teologiese opleiding van die Nederduitsch Hervormde Kerk op ‘n gepaste wyse met hierdie publikasie te gedenk. Min van die gekiedenis was behoorlik geboekstaaf of selfs bekend en ons is dankbaar dat professor J.P. Oberholzer gewillig was om die taak op hom te neem. Soos die bronne ontsluit is, het die projek gegroei. Wat aanvanklik bedoel was as ‘n koffietafelboek, het gegroei tot ‘n volwaardige stuk geskiedskrywing.

Description

Keywords

Nederduitsch Hervormde Kerk, Geskiedskrywing, Teologiese opleiding, Kuratorium van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Sustainable Development Goals

Citation

Otto, J., 2010, ‘Voorwoord deur die voorsitter van die Kuratorium vir Teologiese Opleiding’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #945, 1 page. DOI: 10.4102/hts.v66i3.945