Buffer sizing for the critical chain project management method
Loading...
Date
Authors
Geekie, Adrian
Steyn, Herman
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Methods for sizing project and feeding buffers for critical chain project management
are investigated. Experiments indicate that – in the absence of bias, and for certain
classes of bias – buffer consumption is independent of the mean duration of a chain.
Generally the popular method – a buffer size equal to 50% of the longest path
leading to it – gives rise to excessively large buffers. Buffers sized according to the
square root of the sum of squares perform well in the absence of bias, but with bias
present the performance is unacceptably poor. A new approach to buffer sizing is
proposed.
Metodes vir groottebepaling van projek- en saamvloeibuffers vir kritieke-ketting projekbestuur word ondersoek. Eksperimente dui daarop dat – in die afwesigheid van onewewigtigheid, en vir sekere tipes onewewigtigheid – bufferverbruik onafhanklik is van die gemiddelde lengte van ’n ketting. Oor die algemeen veroorsaak die metode van buffergrootte – gelyk aan 50% van die langste pad wat tot die buffer lei – onnodige groot buffers. Buffers bepaal met die metode van die vierkantswortel van die som van kwadrate, vaar goed in die afwesigheid van onewewigtigheid, maar vaar onaanvaarbaar swak wanneer onewewigtigheid teenwoordig is. ’n Nuwe metode vir die bepaling van buffergrootte word voorgestel.

Description
Keywords
Critical chain project management
Sustainable Development Goals
Citation
Geekie, A & Steyn, H 2008, ‘Buffer sizing for the critical chain project management method', South African Journal of Industrial Engineering, vol.19, no.1, pp. 73-88. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_indeng.html]