Kunswerk wat iets losmaak
Loading...
Date
Authors
Burger, Willie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Plus 50 Media (Pty) Ltd
Abstract
Die hoofkarakter in
Francois Smith se
jongste roman is ʼn
dokter op ʼn plattelandse
dorp. Wanneer dokter Gustav van
Aardt voor een van die kunswerke in
sy spreekkamer staan, dink hy: “Egte
kuns is nie net mooi prentjies nie,
dit maak iets in mens los, al is die
meeste mense heeltemal onbewus
van hulle reaksie daarop. Dis juis om
hierdie rede dat hy kunswerke in sy
spreekkamer het, om mense te help
om iets in hulle te ontketen. (…) Net
dit. Om woordeloos aangegryp te
wees.”
Description
Keywords
Hoofkarakter, Francois Smith, Kunswerke
Sustainable Development Goals
Citation
Burger, W. 2021, 'Kunswerk wat iets losmaak', Plus 50, vol. 16, no. 1, pp. 53.