Kamee - Die Vergestalting van skuld en vergifnis in 30 nagte in Amsterdam (Etienne Van Heerden)

dc.contributor.advisorPieterse, Henning Jonathan, 1960-
dc.contributor.emailroela@vegaschool.comen_US
dc.contributor.postgraduateHattingh, Roela
dc.date.accessioned2014-08-15T07:05:05Z
dc.date.available2014-08-15T07:05:05Z
dc.date.created2014-04-25
dc.date.issued2013en_US
dc.descriptionDissertation (MA)--University of Pretoria, 2013.en_US
dc.description.abstractSkuld en vergifnis is komplekse konstrukte wat deur die eeue in verskillende religieuse, sosiologiese, psigologiese, wetlike en private sfere ontwikkel het en steeds ontwikkel. Hierdie konstrukte word gesien as deel van die menslike kondisie. Hierdie mini-verhandeling lewer ’n ondersoekende literêre oorsig na die ontwikkeling van die konstrukte skuld en vergifnis, met spesifieke verwysing na: • bestaande perspektiewe en post-strukturele teorieë aangaande skuld en vergifnis; • aspekte van skuld en vergifnis wat neerslag vind in die politieke, sielkundige, sosiale, filosofiese en religieuse domeine; • die metodiek en ritueel rondom die gee en ontvang van vergifnis. Die navorsing stel voor dat skuld en vergifnis as ideologiese raamwerke kan dien om die wêreld, samelewing en letterkunde te analiseer. In die ontleding van die roman 30 nagte in Amsterdam, deur Etienne van Heerden (2008), word aangetoon hoe aspekte van skuld en vergifnis verbeeld word deur die gebruik van die volgende narratiewe struktuurelemente: karakters en karakterisering, plot of intrige, verteller en perspektief, tyd en ruimte.en_US
dc.description.availabilityunrestricteden_US
dc.description.departmentAfrikaansen_US
dc.description.librariangm2014en_US
dc.identifier.citationHattingh, R 2013, Kamee - Die Vergestalting van skuld en vergifnis in 30 nagte in Amsterdam (Etienne Van Heerden), MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/41317>en_US
dc.identifier.otherF14/4/389/gmen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/41317
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2014 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_US
dc.subjectSkulden_US
dc.subjectVergifnisen_US
dc.subjectOnvergeefbare skulden_US
dc.subjectOnvoorwaardelike vergifnisen_US
dc.subjectVoorwaardelike vergifnisen_US
dc.subjectRestoratiewe geregtigheiden_US
dc.subjectReparasieen_US
dc.subjectPolitieke vergifnisen_US
dc.subjectAmnestieen_US
dc.subjectDerdeparty-vergifnisen_US
dc.subjectSelfvergifnisen_US
dc.subjectVergifnisritueleen_US
dc.subjectUbuntuen_US
dc.subjectEtienne van Heerdenen_US
dc.subject30 nagte in Amsterdamen_US
dc.subjectUCTDen_US
dc.titleKamee - Die Vergestalting van skuld en vergifnis in 30 nagte in Amsterdam (Etienne Van Heerden)en_US
dc.typeMini Dissertationen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Hattingh_Kamee_2014.pdf
Size:
7.45 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: