Die Gedragsekologie en bestuur van die silwervos 'Vulpes Chama' (A. Smith) met spesiale verwysing na die Oranje-Vrystaat
dc.contributor.advisor | Nel, J.A.J. | |
dc.contributor.postgraduate | Bester, Johannes Lourens | |
dc.date.accessioned | 2022-05-17T11:20:03Z | |
dc.date.available | 2022-05-17T11:20:03Z | |
dc.date.created | 2021/09/02 | |
dc.date.issued | 1982 | |
dc.description | Dissertation (MSc (Dierkunde))--University of Pretoria, 1982. | |
dc.description.abstract | Aspekte van gedrag met inbegrip van kommunikasie, sosiale interaksies en hul ontwikkeling, en die sosiale organisasie van die silwervos word beskryf. Die silwervos is klaarblyklik asosiaal omdat hulle inin kontak maak, alleen jag en hulle kommunikasie nie baie komplek is nie. Die silwervos benut klein prooi en verkies areas met hoë prooidigtheid , maar benut ook prooi wat in lae digthede voorkom omdat die vosse baie beweeglik is. Omdat hierdie prooi nie gedeel kan word nie moet die vosse alleen jag. Dit is bevind dat silwervosse geneig is om ‘n optimale kossoek strategie te gebruik alhoewel hulle opportuniste is. Hulle getalle work klaarblyklik deur rooijakkelse beperk. Die stuuraspekte is betudeer end it dui daarop dat die silwervos wel skaaplammers vang, maar dat hierdie problem se oplossing gekoppel is aan menslike aspekte. Dit word voorgestel dat individuele vosse wat problem veroorsaak verwyder word deur middle van gifafskieters gestel in die omtrek van hulle prooi. | |
dc.description.availability | Unrestricted | |
dc.description.degree | MSc (Dierkunde) | |
dc.description.department | Zoology and Entomology | |
dc.identifier.citation | * | |
dc.identifier.uri | https://repository.up.ac.za/handle/2263/85304 | |
dc.language.iso | af | |
dc.publisher | University of Pretoria | |
dc.rights | © 2020 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. | |
dc.subject | UCTD | |
dc.subject | Gedragsekologie | |
dc.subject | silwervos | |
dc.subject | Oranje-Vrystaat | |
dc.title | Die Gedragsekologie en bestuur van die silwervos 'Vulpes Chama' (A. Smith) met spesiale verwysing na die Oranje-Vrystaat | |
dc.type | Dissertation |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- bester_gedragsekologie_1982.pdf
- Size:
- 12.94 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format