Die Gedragsekologie en bestuur van die silwervos 'Vulpes Chama' (A. Smith) met spesiale verwysing na die Oranje-Vrystaat
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Aspekte van gedrag met inbegrip van kommunikasie, sosiale interaksies en hul ontwikkeling, en die sosiale organisasie van die silwervos word beskryf. Die silwervos is klaarblyklik asosiaal omdat hulle inin kontak maak, alleen jag en hulle kommunikasie nie baie komplek is nie. Die silwervos benut klein prooi en verkies areas met hoë prooidigtheid , maar benut ook prooi wat in lae digthede voorkom omdat die vosse baie beweeglik is. Omdat hierdie prooi nie gedeel kan word nie moet die vosse alleen jag. Dit is bevind dat silwervosse geneig is om ‘n optimale kossoek strategie te gebruik alhoewel hulle opportuniste is. Hulle getalle work klaarblyklik deur rooijakkelse beperk. Die stuuraspekte is betudeer end it dui daarop dat die silwervos wel skaaplammers vang, maar dat hierdie problem se oplossing gekoppel is aan menslike aspekte. Dit word voorgestel dat individuele vosse wat problem veroorsaak verwyder word deur middle van gifafskieters gestel in die omtrek van hulle prooi.
Description
Dissertation (MSc (Dierkunde))--University of Pretoria, 1982.
Keywords
UCTD, Gedragsekologie, silwervos, Oranje-Vrystaat
Sustainable Development Goals
Citation
*