Evaluating the social and ethics committee : is labour the missing link? (1)

dc.contributor.authorBotha, Monray Marsellus
dc.date.accessioned2017-05-19T09:16:34Z
dc.date.issued2016
dc.description.abstractDie Maatskappywet 71 van 2008 het groot veranderinge in die Suid-Afrikaanse korporatiewe landskap teweeggebring. Hierdie veranderinge het nie net te doen met korporatiewe bestuur nie maar ook met korporatiewe sosiale verantwoordbaarheid. Die rol van maatskappye in die gemeenskap het verander. Hulle moet nie slegs aandeelhouers se belange in ag neem nie, maar ook die belange van ander belangegroepe soos werknemers. Werknemers se stem en deelname in maatskappye is belangrike aspekte wat veral tans onder die vergrootglas is. Die Maatskappywet verleen aan werknemers spesifieke regte rakende deelname in maatskappye. Hierdie regte is duidelik vervat in en spruit voort uit verskeie bepalings in die Wet. Die Maatskappywet bevat ook ander innovasies wat die sosiale- en etiekkomitee insluit. Die funksies van hierdie komitee sluit nie net aangeleenthede soos sosiale en ekonomiese ontwikkeling in nie maar ook arbeids- en diensaangeleenthede. Die vraag is dus of die verlore skakel in die komitee nie die stem en deelname van werknemers is nie. Hierdie bydrae ondersoek die aspekte wat deur hierdie komitee gemonitor word en ondersoek die vraag of werkersdeelname op hierdie komitee versterk behoort te word ten einde / effektiewe stem aan hulle te verleen in aangeleenthede wat hulle ten nouste raak.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.embargo2017-05-31
dc.description.librarianam2017en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationBotha, MM 2016, 'Evaluating the social and ethics committee : is labour the missing link? (1)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 4, pp. 580-593.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/60577
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectVerlore skakelen_ZA
dc.subjectArbeiden_ZA
dc.subjectSosiale- en etiekkomiteeen_ZA
dc.subjectMissing linken_ZA
dc.subjectLabouren_ZA
dc.subjectSocial and ethics committeeen_ZA
dc.subjectsocial and ethics committeeen
dc.subjectCompanies Act 71 of 2008en
dc.subject.otherLaw articles SDG-16en
dc.subject.otherSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen
dc.titleEvaluating the social and ethics committee : is labour the missing link? (1)en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Botha_Evaluating_2016.pdf
Size:
175.14 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: