Die Pretoriase Normaalkollege: Terugblik oor die eerste vyftig jaar

dc.contributornikki.haw@up.ac.zaen_ZA
dc.contributor.authorOberholzer, C.K.
dc.coverage.spatialAfricaen
dc.coverage.spatialSouth Africaen
dc.coverage.temporalADen
dc.date.accessioned2019-11-04T10:49:22Z
dc.date.available2019-11-04T10:49:22Z
dc.date.issued1952-09
dc.description.abstractAan die begin van 1951 het die komitee wat kragtens die trustakte beheer uitoefen oor die Stigtingsfonds van die Pretoriase Normaalkollege besluit om die geskiedenis van die ontstaan en van die ontwikkeling van die inrigting gedurende die afgelope 50 jaar te laat te boek stel. Dit was die bedoeling van die komitee om die geskiedenis van die Kollege in die vorm van 'n ryklik geillustreerde en populêr-wetenskaplik opgestelde brosjure die lig te laat sien gelyktydig met die voorgenome halfeeufeesviering in September 1952. Met die vriendelike medewerking van die personeel van die Staatsargief is die argiefstukke van die Kollege sodanig gesistematiseer en georden dat 'n navorser sonder onnodige tydverlies en met gerief sy weg in die versameling opgehoopte oorspronklike bronnemateriaal kan vind. En toe daar iemand gevind moes word om die geskiedskrywing te onderneem, het die keuse van die komitee op prof. C. K. Oberholzer geval. Prof. Oberholzer was jare lank aan die Kollegepersoneel verbonde, eers as dosent, en later, gedurende die tydperk Augustus 1944 tot April 1948, het hy as onderhoof, en by wyle ook as waarnemende hoof, opgetree. 'n Groot gedeelte van die geskiedenis van die inrigting het hy derhalwe persoonlik meegemaak. Hy is in die eerste plek filosoof en opvoedkundige; geskoolde historikus is hy nie, en hy wil hom dan ook nie daardie kwalifikasie toeëien nie. Hy het hom desnietemin daarop toegelê om die feite met simpatieke aanvoeling in hul ware perspektief te sien en weer te gee, en om hulle vervolgens te interpreteer in ooreenstemming met sy filosofies georiënteerde lewensbeskouing.en_ZA
dc.description.sponsorshipDigitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2019en_ZA
dc.format.extent157 pages, 185mm x 243mmen_ZA
dc.format.mediumPDFen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/72123
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherDie Staatsdrukker, Pretoriaen_ZA
dc.relation.requiresAdobe Reader 8 and upen
dc.rightsCopyright electronic version: University of Pretoria; Copyright original version: Public domainen_ZA
dc.sourceOriginal book:en
dc.subjectPretoriase Normaalkollegeen_ZA
dc.subjectHistoryen_ZA
dc.subjectDevelopmenten_ZA
dc.subjectKollegeen_ZA
dc.subject.ddc[Shelf no.]
dc.titleDie Pretoriase Normaalkollege: Terugblik oor die eerste vyftig jaaren_ZA
dc.typeBooken_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
oberholzer_ck_1902_terugblik_oor_vyftig_jaar.pdf
Size:
56.35 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
769 B
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: