Impact of project participants' competition on project performance
Loading...
Date
Authors
Chitongo, Alfred Mutizwa
Pretorius, Leon
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
The use of competition as a conflict-handling style aimed at win-lose end
results has been highlighted by some researchers to be common during
project execution. However, the impact of such competition on project
performance remains largely under-researched. This article seeks to
address this gap in the existing literature. A system dynamics simulation
model of competition between two key project participants (client and
engineering consultant) was formulated through a mixed methods research
methodology incorporating the system dynamics approach. Data gathered
for two sets of unique projects were used separately to conduct model
calibrations, simulation experiments, and impact analyses. The results
suggested that the competition negatively influenced project
performance.
Sommige navorsers het die gebruik van mededinging, as 'n styl van hantering van konflik wat gemik is op wen-verloor as eindresultaat, uitgewys as redelik algemeen tydens die uitvoering van ‘n projek. Die impak van sodanige kompetisie op projekprestasie is egter min nagevors. Hierdie artikel poog om die gaping in die bestaande literatuur aan te spreek. 'n Stelseldinamika-simulasiemodel van mededinging tussen twee belangrike projekdeelnemers (kliënt en ingenieur-konsultant) is geformuleer deur middel van navorsingsmetodologie wat gemengde metodes en die stelseldinamiekbenadering insluit. Data wat vir twee stelle unieke projekte ingesamel is, is gebruik om modelkalibrasies, simulasieeksperimente en impakanalises afsonderlik uit te voer. Die resultate hiervan impliseer dat die kompetisie die projekprestasie negatief beïnvloed het. 1

Description
Keywords
Conflict-handling style, Win-lose, Literature, Styl van hantering van konflik, Wen-verloor, Literatuur
Sustainable Development Goals
Citation
Chitongo, A.M. & Pretorius, L. 2020, 'Impact of project participants' competition on project performance', South African Journal of Industrial Engineering, vol. 31, no. 2, pp. 76-91.