The protection of stakeholders : the South African social and ethics committee and the United Kingdom’s enlightened shareholder value approach : Part 1

dc.contributor.authorEsser, Irene-Marie
dc.contributor.authorDelport, P.A. (Petrus Albertus)
dc.date.accessioned2018-01-31T08:07:12Z
dc.date.available2018-01-31T08:07:12Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractMaatskappyereg is nog altyd baseer op die beginsel dat die direksie die maatskappy moet bestuur in die beste belang van die maatskappy. “Maatskappy” in hierdie sin beteken die maatskappy as afsonderlike regsentiteit, met verwysing na die vermoënsmaksimalisering van die belange van die aandeelhouers. Die belange van die ander belangehouers, soos die werknemers, staat en verbruikers kon in ag geneem word, maar die fokus is die aandeelhouers se belange. Hierdie teorie van die uitgebreide aandeelhouersbelang (“enlightened shareholder approach”) is ook aanvaar as die basis van die Suid-Afrikaanse Maatskappywet 71 van 2008, in stede van die meervoudige belange benadering (“pluralist approach”). Daar is egter ’n duidelike verandering ten opsigte van die voortgesette absolute toepassing van eersgenoemde benadering te bespeur, nie net in die Suid-Afrikaanse konteks nie, maar ook wêreldwyd. Hierdie beweging is miskien begin deur instrumente soos Kodes, maar in die Suid-Afrikaanse Maatskappywet is daar ook nou spesifieke bepalings wat aan sekere belangegroepe direkte remedies verleen. Daar is twee modelle wat die direksie in staat stel om hierdie ander belange in ag te neem, en in Suid-Afrika geskied dit deur die Sosiale en Etiese Komitee, terwyl dit in die Verenigde Koningkryk gedoen word deur middel van ’n spesifieke statutêre bepaling, alhoewel laasgenoemde nie direk afdwingbaar is deur die belangegroepe nie. In hierdie artikel word die twee modelle in oënskou geneem en die effektiwiteit daarvan word ge-evalueer, veral in die lig van die praktiese probleme en die wenslikheid van sulke inisiatiewe, sonder dat die basiese gemeneregreël ten opsigte van die aandeelhouerfokus uitdruklik gewysig word.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.librarianrz2025
dc.description.sdgSDG-08: Decent work and economic growthen
dc.description.sdgSDG-12: Responsible consumption and productionen
dc.description.sdgSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.zaen_ZA
dc.identifier.citationEsser & Delport ‘The protection of stakeholders: The South African social and ethics committee and the United Kingdom’s enlightened shareholder value approach: Part 1’ 2017 De Jure 97-110. http://dx.DOI.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a6.en_ZA
dc.identifier.issn1466-3597 (print)
dc.identifier.issn2225-7160 (online)
dc.identifier.other10.17159/2225-7160/2017/v50n1a6
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/63810
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherPretoria University Law Pressen_ZA
dc.rightsThis work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.en_ZA
dc.subjectBelanghebbendesen_ZA
dc.subjectVerenigde Koninkryken_ZA
dc.subjectAandeelhouersbelangen_ZA
dc.subjectBeskermingen_ZA
dc.subjectProtectionen_ZA
dc.subjectSuid-Afrikaanse maatskaplike- en etiekkomiteeen_ZA
dc.subjectAandeelhouersbelangen_ZA
dc.subjectStakeholdersen_ZA
dc.subjectShareholder valueen_ZA
dc.subjectSouth African social and ethics committeeen_ZA
dc.subjectUnited Kingdomen_ZA
dc.subject.otherLaw articles SDG-08en
dc.subject.otherLaw articles SDG-12en
dc.subject.otherLaw articles SDG-16en
dc.titleThe protection of stakeholders : the South African social and ethics committee and the United Kingdom’s enlightened shareholder value approach : Part 1en_ZA
dc.title.alternativeBeskerming van belanghebbendes : die Suid-Afrikaanse maatskaplike- en etiekkomitee en die Verenigde Koninkryk se verligte aandeelhouersbelang benadering : Deel 1en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Esser_Protection_2017.pdf
Size:
157.19 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: