The protection of stakeholders : the South African social and ethics committee and the United Kingdom’s enlightened shareholder value approach : Part 1

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Esser, Irene-Marie
Delport, P.A. (Petrus Albertus)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Pretoria University Law Press

Abstract

Maatskappyereg is nog altyd baseer op die beginsel dat die direksie die maatskappy moet bestuur in die beste belang van die maatskappy. “Maatskappy” in hierdie sin beteken die maatskappy as afsonderlike regsentiteit, met verwysing na die vermoënsmaksimalisering van die belange van die aandeelhouers. Die belange van die ander belangehouers, soos die werknemers, staat en verbruikers kon in ag geneem word, maar die fokus is die aandeelhouers se belange. Hierdie teorie van die uitgebreide aandeelhouersbelang (“enlightened shareholder approach”) is ook aanvaar as die basis van die Suid-Afrikaanse Maatskappywet 71 van 2008, in stede van die meervoudige belange benadering (“pluralist approach”). Daar is egter ’n duidelike verandering ten opsigte van die voortgesette absolute toepassing van eersgenoemde benadering te bespeur, nie net in die Suid-Afrikaanse konteks nie, maar ook wêreldwyd. Hierdie beweging is miskien begin deur instrumente soos Kodes, maar in die Suid-Afrikaanse Maatskappywet is daar ook nou spesifieke bepalings wat aan sekere belangegroepe direkte remedies verleen. Daar is twee modelle wat die direksie in staat stel om hierdie ander belange in ag te neem, en in Suid-Afrika geskied dit deur die Sosiale en Etiese Komitee, terwyl dit in die Verenigde Koningkryk gedoen word deur middel van ’n spesifieke statutêre bepaling, alhoewel laasgenoemde nie direk afdwingbaar is deur die belangegroepe nie. In hierdie artikel word die twee modelle in oënskou geneem en die effektiwiteit daarvan word ge-evalueer, veral in die lig van die praktiese probleme en die wenslikheid van sulke inisiatiewe, sonder dat die basiese gemeneregreël ten opsigte van die aandeelhouerfokus uitdruklik gewysig word.

Description

Keywords

Belanghebbendes, Verenigde Koninkryk, Aandeelhouersbelang, Beskerming, Protection, Suid-Afrikaanse maatskaplike- en etiekkomitee, Aandeelhouersbelang, Stakeholders, Shareholder value, South African social and ethics committee, United Kingdom

Sustainable Development Goals

SDG-08: Decent work and economic growth
SDG-12: Responsible consumption and production
SDG-16: Peace, justice and strong institutions

Citation

Esser & Delport ‘The protection of stakeholders: The South African social and ethics committee and the United Kingdom’s enlightened shareholder value approach: Part 1’ 2017 De Jure 97-110. http://dx.DOI.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a6.