Toekomstige (lug)kastele : die verkoop van regte op uitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitels

dc.contributor.authorLotz, D.J. (Dirk Johannes)
dc.contributor.authorNagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
dc.date.accessioned2007-10-08T05:35:07Z
dc.date.available2007-10-08T05:35:07Z
dc.date.issued2007
dc.description.abstractDie verkoop van regte op uitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitels 95 van 1986 is tans weens hoë eiendomspryse gewild en relevant. Die konsep van ’n reg op uitbreiding is nie nuut nie, maar wel die verkoop daarvan; hetsy in die geheel of gedeeltelik. In die verlede het ontwikkelaars artikel 25 hoofsaaklik gebruik om fase-ontwikkeling in ’n deeltitelskema te doen. Tans verkoop ontwikkelaars die geheel of gedeeltes van sodanige reg aan individue wat dit as ’n voertuig gebruik om eiendomsreg in ’n deeltitelskema te bekom.afr
dc.format.extent102203 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationLotz, DJ & Nagel, CJ 2007, 'Toekomstige (lug)kastele : die verkoop van regte op uitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitels', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 560-568. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648]afr
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/3687
dc.language.isoAfrikaansafr
dc.publisherJuta Lawen
dc.rightsJuta Lawen
dc.subjectDeeltitelsen
dc.subject.lcshPossession (Law) -- South Africaen
dc.titleToekomstige (lug)kastele : die verkoop van regte op uitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitelsafr
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Lotz_Toekomstige(2007).pdf
Size:
99.81 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.4 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: