Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag
dc.contributor.author | Botha, Annelie | |
dc.date.accessioned | 2018-09-07T09:21:52Z | |
dc.date.available | 2018-09-07T09:21:52Z | |
dc.date.issued | 2017 | |
dc.description.abstract | In hierdie hoofstuk word Luther se teologiese denke oor die huwelik en seksualiteit bespreek. Luther se invloed op teologiese denke oor die huwelik word aangetoon. Die hoofstuk wys daarop dat sedert Luther tot vandag, seksuele verskille ’n belangrike kwessie is wanneer daar vanuit ’n teologiese perspektief oor die huwelk nagedink word. ’n Hermeneutiek van suspisie word gebruik om die skeppingsorde teologie sowel as die begrip ‘mens as geskape na die beeld van God’, wat tradisioneel gebruik word in die nadenke oor die huwelik, te interpreteer. | en_ZA |
dc.description.department | Practical Theology | en_ZA |
dc.description.librarian | am2018 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.hts.org.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Botha, A., 2017, ‘Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4563. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4563. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 0259-9422 (print) | |
dc.identifier.issn | 2072-8050 (online) | |
dc.identifier.other | 10.4102/hts.v73i5.4563 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/66476 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_ZA |
dc.publisher | AOSIS Open Journals | en_ZA |
dc.rights | © 2017. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. | en_ZA |
dc.subject | Huwelik | en_ZA |
dc.subject | Martin Luther (1483–1546) | en_ZA |
dc.subject | Seksualiteit | en_ZA |
dc.subject | Teologiese denke | en_ZA |
dc.subject | Theological perspectives | |
dc.subject | Marriage theology | |
dc.subject | Marriage and religion | |
dc.subject | Gender roles in marriage | |
dc.subject | Theological shifts | |
dc.subject.other | Theology articles SDG-04 | |
dc.subject.other | SDG-04: Quality education | |
dc.subject.other | Theology articles SDG-05 | |
dc.subject.other | SDG-05: Gender equality | |
dc.subject.other | Theology articles SDG-16 | |
dc.subject.other | SDG-16: Peace, justice and strong institutions | |
dc.title | Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |