Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag
Loading...
Date
Authors
Botha, Annelie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS Open Journals
Abstract
In hierdie hoofstuk word Luther se teologiese denke oor die huwelik en seksualiteit
bespreek. Luther se invloed op teologiese denke oor die huwelik word aangetoon. Die hoofstuk wys daarop dat sedert Luther tot vandag, seksuele verskille ’n belangrike kwessie
is wanneer daar vanuit ’n teologiese perspektief oor die huwelk nagedink word. ’n
Hermeneutiek van suspisie word gebruik om die skeppingsorde teologie sowel as die
begrip ‘mens as geskape na die beeld van God’, wat tradisioneel gebruik word in die
nadenke oor die huwelik, te interpreteer.
Description
Keywords
Huwelik, Martin Luther (1483–1546), Seksualiteit, Teologiese denke, Theological perspectives, Marriage theology, Marriage and religion, Gender roles in marriage, Theological shifts
Sustainable Development Goals
Citation
Botha, A., 2017, ‘Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag’, in ‘Nadenke oor 500 jaar
se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4563. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4563.