Reckless trading and building contracts

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Gerber, S.C. (Sarita)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

In McLuckie v Sullivan 2011 1 SA 365 (GSJ) is artikel 424(1) van die Maatskappywet 61 van 1973 as remedie toegepas. Die hof het bevind dat die direkteur persoonlik aanspreeklik gehou kan word vir terugbetaling van die eisbedrag. Die bedrag is betaal as skikking vir L opeis- en betaalbare bedrag vir bouwerk wat ingevolge L bou-ooreenkoms voltooi is. Die doel van hierdie aantekening is om te bepaal of artikel 424(1) die geskikte remedie was aangesien die eiser geen skade of verlies gely het nie.

Description

Keywords

Building contracts, Bou-ooreenkomste, Reckless trading, Roekelose bestuur

Sustainable Development Goals

Citation

Gerber, SC 2016, 'Reckless trading and building contracts', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 1, pp. 121-128.