Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940

dc.contributor.authorOberholzer, J.P.
dc.date.accessioned2015-09-15T09:04:58Z
dc.date.available2015-09-15T09:04:58Z
dc.date.issued2010-09
dc.description.abstractTwee afdelings van een fakulteit 1934−1940 : Die Universiteit benoem op voordrag van die Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk vir dominee G.M. Pellisier in die pos Godsdienswetenskap wat deur die bedanking van professor Macmillan vakant gelaat is. Dit word die begin van ‘n ontwikkeling van twee feitlik selfstandige afdelings binne die Fakulteit Teologie. Die toetrede van H.P. Wolmarans as vierde dosent vanweë die Nederduitsch Hervormde Kerk bring nuwe teologiese aksente. Die verhouding tussen die Nederduitsch Hervormde Kerk en die Universiteit kry beslag in ‘n skriftelike kontrak. In 1937 word dit gevolg deur ‘n tweede kontrak waarin die ruimte geskep word vir die bestaan van twee fakulteitsafdelings. Vanaf 1938 funksioneer die twee afdelings naas mekaar met gelykluidende kontrakte. Hierdie kroniek volg dan verder die gang van Afdeling A, die afdeling beman deur ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk. Die benoeming as lektore van A. van Selms in 1938 en C.H. Rautenbach in 1939 verhoog die akademiese kwaliteit van die afdeling verder.en_ZA
dc.description.librarianhb2015en_ZA
dc.description.urihttp://www.hts.org.zaen_ZA
dc.identifier.citationOberholzer, J.P., 2010, ‘Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #919, 8 pages. DOI: 10.4102/hts.v66i3.919.en_ZA
dc.identifier.issn0259-9422 (print)
dc.identifier.issn2072-8050 (online)
dc.identifier.other10.4102/hts.v66i3.919
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/49874
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherOpenJournals Publishingen_ZA
dc.rights© 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en_ZA
dc.subjectUniversiteit benoemen_ZA
dc.subjectNederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerken_ZA
dc.subjectDominee G.M. Pellisieren_ZA
dc.subjectGodsdienswetenskapen_ZA
dc.subjectDie begin van n ontwikkelingen_ZA
dc.subjectTwee feitlik selfstandige afdelingsen_ZA
dc.subjectFakulteit Teologieen_ZA
dc.titleTwee afdelings van een fakulteit 1934−1940en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Oberholtzer_Twee_2010.pdf
Size:
311.07 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: