The objective of providing debt relief to over-indebted consumers and the interpretation of section 85 of the National Credit Act; Firstrand Bank Ltd v Govender [2014]

dc.contributor.authorRoestoff, Melanie
dc.date.accessioned2016-07-14T05:15:53Z
dc.date.available2016-07-14T05:15:53Z
dc.date.issued2015-11
dc.description.abstractArtikel 85 van die “National Credit Act” bied aan verbruikers die geleentheid om skuldverligting ingevolge die Wet te bekom selfs nadat kredietgewer met stappe vir skuldafdwinging begin het. Ingevolge artikel 85 mag hof in enige hofverrigtinge waar kredietooreenkoms oorweeg word en dit beweer word dat die verbruiker skuldoortrokke is, die aangeleentheid na skuldberader verwys ten einde aanbeveling aan die hof met betrekking tot die moontlike herstrukturering van die verbruiker se skuldverpligtinge ingevolge die kredietooreenkoms te maak. In die alternatief mag sodanige hof self die verbruiker skuldoortrokke verklaar en bevel vir die herstrukturering van die verbruiker se skuldverpligtinge verleen. Firstrand Bank v Govender is een van verskeie beslissings waar die hof in aansoek om summiere vonnis geweier het om sy diskresie ingevolge artikel 85 ten gunste van die verbruiker uit te oefen. Sodoende het die hof die verbruiker van sy laaste geleentheid om die beskerming en skuldverligting ingevolge die Wet te bekom, ontneem. In teenstelling met die Insolvensiewet wat nie daarop gemik is om skuldverligting aan verbruikers te bied nie, is een van die hoofdoelwitte van die Wet juis om verbruikers te beskerm deur vir skuldverligtingsprosedures voorsiening te maak. Die vraag ontstaan dus in watter mate hierdie feit die uitleg van artikel 85 raak en die doel van hierdie vonnisbespreking is derhalwe om die beslissing in Govender in die lig van hierdie kewessie te ontleed en te evalueer. Die outeur se gevolgtrekking is dat ons howe se skuldeiser-geörienteerde benadering tot die uitleg van artikel 85 nie met die grondliggende doelwit van die Wet om verbruikers se belange te beskerm en te bevorder, strook nie en dat die howe daarteen moet waak om verbruikers onredelik van hul geleentheid om die skuldverligting ingevolge artikel 85 te bekom, te ontneem.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2016en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationRoestoff, M 2015, 'The objective of providing debt relief to over-indebted consumers and the interpretation of section 85 of the National Credit Act; Firstrand Bank Ltd v Govender [2014]', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, no. 78, no. 4, pp. 694-711.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/55818
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectDebt reliefen_ZA
dc.subjectSkuldverligtingen_ZA
dc.subjectConsumersen_ZA
dc.subjectVerbruikersen_ZA
dc.subjectSection 85 of the National Credit Acten_ZA
dc.titleThe objective of providing debt relief to over-indebted consumers and the interpretation of section 85 of the National Credit Act; Firstrand Bank Ltd v Govender [2014]en_ZA
dc.title.alternativeDoelwit om skuldverligting aan skuldoortrokke verbruikers te bied en die uitleg van artikel 85 van die “National Credit Act”en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Roestoff_Objective_2015.pdf
Size:
155.92 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: