Besinning oor menslike geestelikheid

dc.contributor.authorDe Beer, C.S. (Fanie)
dc.date.accessioned2012-06-13T06:22:56Z
dc.date.available2012-06-13T06:22:56Z
dc.date.issued2012-03
dc.description.abstractIn 1988 het ek 'n artikel geskryf oor "die krisis van die afwesige gees" (De Beer 1988). Behalwe vir 'n paar enkelinge het dit nie juis aandag getrek nie. Ondanks my lewendige belangstelling in hierdie tema, is dit nooit opgevolg of verder gevoer nie. Ek was oortuig dat dit uit naïwiteit en onkunde aangaande die nuutste ontwikkelinge was dat ek nog entoesiasties kon raak en oor 'n tema geskryf het wat dit nie verdien het nie. Dit was die geval ongeag die feit dat ek nooit rus in my gemoed kon kry oor die gemaklikheid waarmee die gedagte van geesteswetenskappe net eenvoudig prysgegee is nie. Boonop is die wonderlikste argumente hiervoor aangevoer.en_US
dc.description.urihttp://www.journals.co.za/ej/ejour_akgees.htmlen_US
dc.identifier.citationDe Beer, F 2012, 'Besinning oor menslike geestelikheid', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol. 52, no. 1, pp. 1-3.en_US
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/19161
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kunsen_US
dc.rightsSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kunsen_US
dc.subjectMenslike geestelikheiden_US
dc.titleBesinning oor menslike geestelikheiden_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DeBeer_Besinning(2012).pdf
Size:
210.66 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: