Besinning oor menslike geestelikheid
Loading...
Date
Authors
De Beer, C.S. (Fanie)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns
Abstract
In 1988 het ek 'n artikel geskryf oor "die krisis van die afwesige gees" (De Beer 1988). Behalwe vir 'n paar enkelinge het dit nie juis aandag getrek nie. Ondanks my lewendige belangstelling in hierdie tema, is dit nooit opgevolg of verder gevoer nie. Ek was oortuig dat dit uit naïwiteit en onkunde aangaande die nuutste ontwikkelinge was dat ek nog entoesiasties kon raak en oor 'n tema geskryf het wat dit nie verdien het nie. Dit was die geval ongeag die feit dat ek nooit rus in my gemoed kon kry oor die gemaklikheid waarmee die gedagte van geesteswetenskappe net eenvoudig prysgegee is nie. Boonop is die wonderlikste argumente hiervoor aangevoer.
Description
Keywords
Menslike geestelikheid
Sustainable Development Goals
Citation
De Beer, F 2012, 'Besinning oor menslike geestelikheid', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol. 52, no. 1, pp. 1-3.
