Teologiekroniek : die kerk en ekonomiese globalisering

dc.contributor.authorDe Villiers, D.E. (Dawid Etienne)
dc.date.accessioned2009-09-14T05:59:22Z
dc.date.available2009-09-14T05:59:22Z
dc.date.issued2001
dc.description.abstractDie kerk kan die huidige debat oor ekonomiese globalisering nie ignoreer nie. Die debat het nie net te doen met die suiwer ekonomiese vraag of dit die mees effektiewe ekonomiese stelsel is waaroor ons tans beskik nie. Dit gaan ook oor die morele vraag of dit bydra tot groter geregtigheid in die wereld en of dit eerder groter ekonomiese ongelykheid en armoede bevorder. En dit gaan ook oor die vraag wat die taak van die kerk is ten aansien van ekonomiese globalisering en die uitwerking daarvan. Dit is onmoontlik om in hierdie kroniek volledige antwoorde op hierdie twee vrae te kry. Daar word eerder aanvoorwerk gedoen vir 'n deeglike en omvattende kerklike debat oor ekonomiese globalisering. Eers word probeer om vas te stel wat ekonomiese globalisering is en wat die faktore is wat daartoe bygedra het. Daarna word aandag gegee aan die uitwerking van ekonomiese globalisering. Ten slotte word verskillende vlakke onderskei waarop die kerk betrokke sou kon raak om die negatiewe uitwerking van ekonomiese globalisering te verlig.af
dc.description.urihttp://explore.up.ac.za/record=b1525162en_US
dc.identifier.citationDe Villiers, DE 2001, 'Teologiekroniek - Die kerk en ekonomiese globalisering', Verbum et Ecclesia, vol. 22, no. 2, pp. 465-477. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_verbum.html]af
dc.identifier.issn1609-9982
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/11248
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherFaculty of Theology, University of Pretoriaen_US
dc.rightsFaculty of Theology, University of Pretoriaen_US
dc.subjectEconomic globalizationen
dc.subject.lcshTheologyen
dc.subject.lcshChurch and social problemsen
dc.subject.lcshGlobalization -- Religious aspectsen
dc.subject.lcshMission of the churchen
dc.titleTeologiekroniek : die kerk en ekonomiese globaliseringaf
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DeVilliers_Teologie(2001).pdf
Size:
706.46 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.44 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: