"Call me names", but does ugly make me hateful? The unjustifiable restriction on freedom of expression under the pretence of combatting hate speech. Qwelane v SAHRC & Others (686/2018) [2019] ZASCA 67

dc.contributor.authorMalan, Jacobus J. (Koos)
dc.contributor.authorGrobbelaar-Du Plessis, IIze
dc.date.accessioned2021-11-18T04:58:54Z
dc.date.available2021-11-18T04:58:54Z
dc.date.issued2020-05
dc.description.abstractDie Hoogste Hof van Appel het op 29 November 2019 in die saak van Qwelane v SAHRC & Others (686/2018) [2019] ZASCA 67 artikel 10 van die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie (PEPUDA) ongrondwetlik verklaar, synde strydig met artikel 16, meer bepaald artikel 16(2)(c) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996. Die uitspraak spruit voort nit 'n artikel van John Qwelane in die Sunday Sun van 20 Julie 2008, waarin hy skerp teen homoseksuele mense te velde getrek het. Dele van Qwelane se artikel is in 'n laer hof as haatspraak kragtens artikel 10 van PEPUDA besou. Di6 hof het in die saak ook Qwelane se aanval op die grondwetlikheid van die artikel verwerp. In hoer beroep het die Hoogste Hof van Appel hierdie uitspraak ter syde gestel en in 'n eenparige uitspraak beslis dat artikel 10 van PEPUDA teen artikel 16 van die Grondwet indruis, aangesien dit in etlike opsigte uitdrukking verbied wat deur die Grondwet toegelaat word. Die Hof het die wetgewer agtien maande gegun om regstellende wetgewing aan te neem. Tot tyd en wyl dit gebeur, het die Hof 'n tussentydse bewoording gelas, wat finaal sal word indien die wetgewer versuim om die vereiste verbeterde wetgewing aan te neem. Die uitspraak word verwelkom vanweB die beperking wat artikel 10 van PEPUDA op die grondwetlike reg op vrye uitdrukking meebring, veral teen die agtergrond van 'n groeiende tendens in Suid- Afrika om juis vryheid van uitdrukking te verskraal, soos dit onder andere blyk nit die huidige Prevention and Combating of Hate Crimes and Hate Speech Bill. Dis te hope dat die Grondwetlike Hof die Hoogste Hof van Appel se bevel sal bekragtig.en_ZA
dc.description.departmentPublic Lawen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationMalan, K. & Grobbelaar-Du Plessis, I. 2020, 'Call me names", but does ugly make me hateful? The unjustifiable restriction on freedom of expression under the pretence of combatting hate speech. Qwelane v SAHRC & Others (686/2018) [2019] ZASCA 67', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 2, pp. 284-293.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82728
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectCall me namesen_ZA
dc.subjectUglyen_ZA
dc.subjectHatefulen_ZA
dc.subjectNoem my nameen_ZA
dc.subjectLeliken_ZA
dc.subjectHaatdraenden_ZA
dc.title"Call me names", but does ugly make me hateful? The unjustifiable restriction on freedom of expression under the pretence of combatting hate speech. Qwelane v SAHRC & Others (686/2018) [2019] ZASCA 67en_ZA
dc.title.alternativeNoem my name, maar maak lelik my haatdraend? Die onregverdigbare beperking van vryheid van uitdrukking onder die voorwendsel van haatspraak-bestrydingen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Malan_Call_2020.pdf
Size:
822.99 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: